Atterburyteater2022-05-18T15:53:00+02:00

Die moderne Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.

Die Atterbury Teater is 11 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.

Kantoorure

Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT

Kontakbesonderhede

Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria

Atterbury Teater nuus

24 Oktober, 2016|

Die sjarme van daai ou Countryliedjies wat deur ons koppe bly draal, ontwyk niemand nie. Vir sy CD en toer [...]

24 Oktober, 2016|

7 November, 20:00 - 21:15  R175 Dan Patlansky keer terug in 2016 met nog ‘n meesterstuk nadat sy vorige album “Dear Silence [...]

24 Oktober, 2016|

11 November, 20:00 - 21:30  R140 - R160 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 [...]

18 Oktober, 2016|

Steve Hofmeyr se huldeblyk in country-musiek, IF YOU COULD READ MY MIND, is hierdie veelsydige kunstenaar se 28ste album-uitreiking. Dis [...]

10 Oktober, 2016|

Schalk Bezuidenhout het in Mei vanjaar saam met Casper de Vries en Hannes Brümmer in die 3-in-1 vertoning by die [...]

10 Oktober, 2016|

Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by [...]

10 Oktober, 2016|

Amanda Strydom het vanjaar die Fiësta-toekenning vir die beste optrede in 'n musiekgedrewe produksie vir "Die hele boksemdaais " gewen [...]

Title

Go to Top