Atterbury Trust is by verskeie skole in behoeftige areas betrokke. Maandelikse ondersteuning vir salarisse en infrastruktuurverbeterings word gegee, maar weer eens gaan dit nie slegs om geldelike hulp nie. Atterbury Trust is bevoorreg om skoolgemeenskappe in aanraking te kan bring met ons wye netwerk van weldoeners. So gou ’n behoefte geïdentifiseer word, hetsy ’n boekenood of dienste wat broodnodig is, vind ons dat daar iemand in die Atterbury netwerk is wat kan help en wat omgee.
Skenk nou
Klik hier (PayFast) om ‘n skenking te maak of gebruik ons bankbesonderhede hier onder.
Rekening Atterbury Trust
Nedbank 1497004187
Takkode 149745
’n Artikel 18 A-sertifikaat sal aan jou uitgereik word vir die belastingvoordele van ’n skenking.
Noord-Suid T20 Skolekriekettoernooi 14 tot 17 Oktober 2021 brosjure
Skolenuus
Oor moedertaalonderrig en meertaligheid
Hoekom is mense so onseker oor taal, en hoekom wonder jy nog of jou huistaal die regte taal is om [...]
Affies: Amper ’n eeu oud!
Pretoria se geliefde seunskool Affies het verlede maand twee besonderse mylpale in egte Affie-gees gevier, berig Leonie Bezuidenhout op Maroela [...]
’n Belegging in opvoeding is ’n belegging in die toekoms
Atterbury se toewyding tot opvoeding is een van ons hartspunte, en dit begin by die betrokkenheid by behoeftige skole in [...]
Nuwe tuiste vir die Pikanini’s
Opvoeding is een van die hartspunte van die Atterbury Trust, en behalwe vir ons beursprogram vir studente, probeer ons om [...]
NHS vier kultuursentrum-droomprojek
Hoërskool Nelspruit se nuwe kultuur- en veeldoelsentrum is Woensdag 7 Junie 2017 amptelik en op ‘n feestelike wyse ingebruikgeneem met [...]
Saamstaan vir Afrikaans
Dit is alombekend dat gehalte-onderwys en die behoud van die Afrikaanse taal en kultuur, kwessies is wat die Atterbury Trust [...]
Die Bytjies is plesierig en dan maak hulle so…
Kersfees is om die draai, en dis altyd een van Atterbury Trust se grootste vreugdes om die kleintjies van Beyers Bytjies kleuterskool te bederf met ’n Kerspartytjie. Ons hoor by skoolhoof Frances Delport hoe die feestelikheid afgeloop het, en vra vir die Bytjies self ’n paar Kersvrae…
Klaviervirtuoso raap die pryse op
Foto: Alexander Johnson (beoordelaar), Claudine van Breda, Swunhtat Oo (wenner), Nina Schumann (beoordelaar) en John Roos (beoordelaar) Die algehele wenner [...]
Nie op jou (varsge)bek geval nie…?
Afrikaans is so ’n dinamiese taal en dié van ons wat hom praat, sal weet dat daar gedurig nuwe woorde [...]
’n Toevlug vir weerlose kinders
Dit is vir Atterbury ’n groot vreugde om terug te ploeg in die gemeenskap van Pretoria. Ons het ’n groot [...]
Nuwe Hoop se Cool Capital kunsgreep
Die leerders van Nuwe Hoop Skool is byna klaar met hul inskrywing vir die Cool Capital 2016 Hoërskoolkunskompetisie, wat deur [...]
Die Krans Gholfdag
Liewe Gemeenskap Ons skool, Laerskool Die Krans, met die ondersteuning van Atterbury Trust, hou ‘n gholfdag om fondse in te [...]