3 Februarie 2018, 20:00 – 22:00
R200 – R230
Prime Circle is oppad om in Duitsland, ’n reeds uitverkoopte reeks konserte te gaan aanbied met hulle nuwe Cd “If You Don’t You Never Will” na hulle 3 jaar daaraan gewerk het. Na hulle optredes in o.a. Hanover, Nuremburg, Munich, Konsranz, Essen, Hamburg, Berlyn ,Frankfurt en Karlsruhe keer hulle terug na Suid Afrika vir nog vele konserte.
Die liedjieskrywer/hoofsanger Ross Learmonth sê: “What’s great about this album is that the songs flow nicely – I just sing, open up and let loose. A lot of it stems from the free, subliminal nature of much of the writing. We recorded the album in a tight period of five weeks, which meant we weren’t overcooking things or going through the songs with a fine-tooth comb.”
Prime Circle bestaan uit : Ross Learmonth ( stem en kitaar ); Marco Gomes ( Baskitaar ); Dale Schnettler (dromme ); Neil Breytenbach ( klawerbord) en Dirk Bisschoff (kitaar )
Kom wees deel van die eerste gehoor om hulle nuwe album te hoor op 3 Feb. 2018
3 Februarie 2018, 20:00 – 22:00 – Atterburyteater