Raakvat-syfers
Studente (1994-2025)
- 940 Beursleningstudente
- 680 grade behaal
- 178 huidige studente
Hoërskoolbeursprogram (2020-2025)
- 88 Hoërskoolleerders
- 14 Hoërskole in die wynlande
- 19 Matrieks 2025 (2024: 20)
Triomf Kliniek (2014-2025)
- 7 032 pasiënte
- 206 kliniekdae (2024)
- 18 aktiewe dokters betrokke
Terugploeg (2020-2025)
- Meer as 774 ton landbouprodukte uitgedeel
- Meer as 3.1 miljoen etes
- 109 Organisasies word ondersteun
- Beeste in Rustenburg, Bela Bela en Askham met Boersaam gevestig
- Terugploeggebou en vleisverwerkingsfasiliteit voltooi
- Maandeliks 18 werksgeleenthede
- Terugploeg Karwas (The Club) – meer as 200 karre per maand gewas.
- Die Bosveld fietsry- en staproete by Firstland
Fairtree Atterbury Teater (2011-2025)
- 3 000 vertonings
- 1 miljoen besoekers
Ad-hoc projekte
- Verskeie welwillendheidsprojekte sedert 2013 in samewerking met mediavennoot GrootFM 90.5
- Jaarlikse Atterbury Nasionale Klavierkompetisie (sedert 2011)
- Projekbestuur van Trust vir Afrikaanse Onderwys se infrastruktuur-projekte by Afrikaanse skole: 17 projekte onderweg
- Survivors gholfdag – administratiewe en finansiële bestuur
- Atterbury Trust Nasionale Acappella Sêrkompetisie
- Elvis Ry vir Skoolgeld
- Maak my ’n miljoenêr-borgskap
- Karoo Suite – opvoedingsgeleenthede vir kinders uit die Karoo in samewerking met Coenie de Villiers en Deon Meyer
- Inani Startwell groeibelemmeringsprojek