22 Mei 2019, 20:00 – 21:30

R150

NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM!!! Navi Redd is terug by Atterbury Teater! Ouer, gryser, wyser en beter as ooit tevore…

Bring jou ma, jou pa, jou man, jou vrou, jou skoonma, jou ouma, jou kinders, jou broer, jou vriende en vyande! Vermaak vir oud en jonk!

Die rebelle van a capella is terug met ’n produksie propvol treffers…. elk verwerk op die unieke Navi Redd manier. Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ’n Mengsel van stem, klank, humor en energie!

A capella musiek was nog nooit so opwindend gewees nie! Die bekende Richard Loring het die volgende te sê oor Navi Redd:

“Navi Redd is one of those rare breed of artists who combine a spellbinding mastery of vocal sounds with captivating originality. This is seen in their innovative ideas in marketing and reaching younger and newer audiences in the music market in South-Africa.

Their vocal expertise and passion for their work, make them especially marketable in the South African Industry, where audiences have not been exposed to their work. I believe that Navi Redd is one of the most exciting, accomplished and promising vocal groups to emerge from South Africa…”

Kunstenaars: Schalk Baard, Andre van Wyk, Hennie Meyer, Hanno Zeeman, Sparky Toerien

 

22 Mei 2019, 20:00 – 21:30 Atterburyteater