Atterbury ondersteun beeldende kunste waar ons kan, van openbare kuns by ons eiendomsontwikkelinge tot skolekunskompetisies; en help graag met die bewaring van kunsskatte wat die Afrikanerervaring uitbeeld.
Kunsnuus
Spanwerk maak animasie-deure oop by Nuwe Hoop
http://youtu.be/8jfVHwTIqXU Sonder dat hulle beplan het om deel te wees van Cool Capital 2014 het die Graad Nege klas van [...]
Uit die mond van die kunstenaar
Atterbury was baie trots om te kon betrokke wees by die uitstalling vroeër vanjaar van Verlore in Stof, die narratiewe [...]
Kyk vorentoe, kyk terug met Cornwall Hill College kuns
Cornwall Hill College is baie trots daarop om deel te kan wees van die Cool Capital Hoërskool kunsinisiatief wat deur [...]
Ons is “mos” van Pretoria!
“Lewende groen graffiti” Aangepas uit Beeld se Cool Capital bylae, 26 Augustus. Mosverf resep deur Bianca Potgieter via Visi Die [...]
St Alban’s wys hulle Cool Capital kuns
St Alban’s College het besluit op ‘n muurskildery vir hulle inskrywing in die Atterbury Trust se Cool Capital Hoërskoolkunsprojek. Ons [...]
Pretoria kry sy eie kunsmeander
Verkort uit Beeld se Cool Capital bylae, 26 Augustus Nog ‘n nuutjie wat Cool Capital na die hoofstad bring, is [...]
Eduplex School
Kreatiewe dinge gebeur by Pretoria hoërskole vir Cool Capital 2014 se kunskompetisie. Ons loer in by Eduplex School.
John Meyer: Verlore In Stof
Die Atterbury Trust in assosiasie met die Everard Read Galery bied met trots John Meyer se lang verwagte Anglo-Boereoorlog skilderyreeks, [...]