5 Februarie 2020, 20:00 – 21:30
7 Februarie 2020, 20:00 – 21:30
R190
Danie du Toit stel sy eerste digbundel vry op 5 & 7 Februarie 2020, eksklusief by Atterbury Teater.
Hy gaan van die gedigte sing – in die naglig staan soos ’n bok voor ’n bakkie en iets vertel van al die dinge wat hy al van 2012 in lirieke met Spoegwolf kwytraak.
Kunstenaars: Danie du Toit
5 Februarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater
7 Februarie 2020, 20:00 – 21:30 – Atterburyteater