10 Vrae met Matthys Maree
Hy’s die mede-aandeelhouer en bestuurder van Atterbury Teater. Matthys Maree is ook welbekend as pianis en musiekregisseur, en sy splinternuwe CD Tamboerynman - Koos van der Merwe sing Bob Dylan is nou te koop by [...]
Hy’s die mede-aandeelhouer en bestuurder van Atterbury Teater. Matthys Maree is ook welbekend as pianis en musiekregisseur, en sy splinternuwe CD Tamboerynman - Koos van der Merwe sing Bob Dylan is nou te koop by [...]
Die dramaturg Deon Opperman was onlangs ’n gas by die Atterbury Teater om te gesels oor sy trilogie Donkerland, Hartland en Kruispad, as deel van die viering van die 75ste bestaansjaar van Pretoria se Mabel [...]
Sonwabo is ‘n gospel-kunstenaar van die Oos-Kaap wat sy derde album bekendstel asook ‘n live DVD-opname maak by hierdie konsert . Sy grootste droom is om die goeie nuus deur audiovisuele media the versprei terwyl [...]
Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes is weer terug met hul onbeheerstelike toonklap-musiek wat ruik, proe en klink na die veld, die lug en die ritme van ‘n windpomp in ‘n stowwerige [...]
Magies. Betowerend. So reageer musiek-kenners en taalkundiges op die poëtiese Afrikaanse herskeppings van Dylan meesterstukke soos Tamboerynman, Verlore In Die Wind, Dat Jy My Liefde Voel. Selfs geharde Dylan aanhangers sal hierdie huldeblyk, gekombineer met [...]
Steve Hofmeyr is terug vir twee vertonings met “Toeka 3”, wat alles wat opgewek en pret is, bevat van Hak hom Blokkies tot die kontroversiële Die Stem. “Die album sluit nie net my ouer helde [...]
Na sewe jaar en baie solo vertonings bring die Hollandse troebadoer Stef Bos sy orkes van die Lae Lande einde vandeesmaand na Pretoria vir die “Kaalvoet deur die Wêreld” toer. Hier kom sluit hulle ’n halwe [...]
Almal maak in Januarie planne, of dit nou die besige bestuurders by Atterbury of die nimlike Nataniel is… Nataniel Waar was jy vir jou somervakansie? Ek was in Frankryk, sopas terug. Dit was, soos altyd, [...]
Johan Badenhorst, veteraan reisiger van die Voetspore reeks, is ook die gereelde seremoniemeester by Atterbury se Versnit musiekfees. Ons vra vir Johan die 10 brandende vrae! Jy en Atterbury is ou vriende. Vertel ons daarvan? [...]
William Warren verfilm al die avonture op die gewilde TV-avontuurrreeks Voetspore, en hy is ook ‘n ou bekende by die Atterburyteater. Hy is gewoond om agter die kamera te staan en stories te verfilm, maar [...]