25 Augustus 25, 2015

Sarie Voorbladgesig 2015

By |2015-08-25T10:28:34+02:0025 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Sarie Voorbladgesig 2015

Wees deel van dié rooitapyt-geleentheid wanneer die twee Sarie-kategoriewenners op 6 September aangekondig word. Ons onthul dan ook EKSKLUSIEF wie van dié twee op die voorblad van ons Oktober-uitgawe gaan wees. Optredes deur die sangers [...]

25 Augustus 25, 2015

Paquita: A Ballet in 2 Acts

By |2015-08-25T10:23:03+02:0025 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Paquita: A Ballet in 2 Acts

“Paquita” is ‘n Ballet in 2 bedrywe met 3 tonele wat deur die Carlanie Dansstudio- Lesta Erasmus opgevoer word. Die pragtige musiek is deur Edward-Marie-Ernest Delvedez en Ludwig Minkus gekomponeer met choreografie deur Lesta Erasmus [...]

25 Augustus 25, 2015

Blues Broers

By |2015-08-25T10:20:57+02:0025 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Blues Broers

Die “Blues Broers” is hier met hul “Skiffle Set” :“Skiffle” is musiek wat gespeel word op tradisionele instrumente soos bv ‘n “tea-chest bass” of ‘n blik wasplank. Die groep bestaan uit: Rob Nagel (Harmonica, baskitaar, [...]

14 Augustus 14, 2015

Ons sal Sing

By |2015-08-14T10:57:20+02:0014 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Ons sal Sing

Op 20 Augustus 2015, sal daar 4 uiteenlopende kunstenaars saam op een verhoog optree, elkeen uniek in hul eie reg.  SHERAAZ, 'Lisa Katzke, Almarie du Preez  asook ANDERS span saam om die gehoor op 'n [...]

14 Augustus 14, 2015

Kaleidoskoop

By |2015-08-14T11:01:37+02:0014 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Kaleidoskoop

Kaleidoskoop is ‘n musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer….’n broodnodige boodskap van hoop. Met kleurryke harmonieë en vele, akoestiese instrumente oa. banjo, trekklavier en ukulele, neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum [...]

14 Augustus 14, 2015

Drie van die Bestes

By |2015-08-14T11:03:03+02:0014 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Drie van die Bestes

Die “Drie van die Bestes” naamlik  Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore al vir meer as 10 jaar met wonderlike [...]

4 Augustus 4, 2015

To All The Girls…

By |2015-08-04T10:21:14+02:004 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op To All The Girls…

“To All the Girls …” is ‘n musikale kaleidoskoop van gunsteling liedjies toegewy aan vroue oor die jare heen.  Sluit aan by storieverteller Carel Sebastiaan en vriende vir ‘n huldeblyk aan vroue en die liedjies [...]

4 Augustus 4, 2015

Tribute to Women

By |2015-08-04T10:17:10+02:004 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Tribute to Women

Gary Rom se visie is dat elke dag ‘n goeie hare-dag vir elke vrou in Suid-Afrika moet wees. Die aanvraag vir direkte toewyding en advies word ‘n steeds toenemende verskynsel in ‘n moderne gemeenskap. Kom [...]

Go to Top