Juanita du Plessis
24 February, 19:00 - 20:30 R180 - R200 Juanita du Plessis is terug met ’n splinternuwe toer, “Toe staan die wêreld stil”. ’n Aand van variasie soos net Juanita kan, met haar ou treffers, geestelik, [...]
24 February, 19:00 - 20:30 R180 - R200 Juanita du Plessis is terug met ’n splinternuwe toer, “Toe staan die wêreld stil”. ’n Aand van variasie soos net Juanita kan, met haar ou treffers, geestelik, [...]
27 February, 20:00 - 21:15 R160 - R180 “As Drome Vlerke Kry” speel af in Huis Silwerjare, ’n Ouetehuis waarin Egbertus (Hennie Smit) en Aria (Arina de Witt) woon. Die titel is baie simbolies omdat senior [...]
20 February, 20:00 - 21:00 R200 Hoe ver sal die mens gaan vir Vryheid van onderdrukking? “In die grond van die wind” handel oor ’n groep boere wat geweier het om onder die Britse vlag te [...]
17 February, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Jak de Priester se produksie vir 2016 heet “Ek sny dit af.” Dit bevat 7 splinternuwe komposisies, 2 treffers, 2 liedjies was mense laat skater, maar wat nooit [...]
16 February, 20:00 - 22:00 R140 - R180 "Dark side of the moon – A Tribute to Pink Floyd" is gebaseer op die sukses van die "Crazy Diamond"-vertoning, ’n indrukwekkende, multi-dimensionele vertoning met uitstekende resensies. Die [...]
15 February, 19:00 - 21:00 R200 Kontemporêre kunskenner Johan Conradie sal op 15 Februarie 2016 ‘n visuele, stimulerende en informatiewe aanbieding van die 56ste Venice Art Biennale hoogtepunte by die Atterbury Teater aanbied. Conradie, ‘n kunstenaar [...]
14 February, 16:00 - 17:15 R140 - R160 Mathys Roets sing oor die liefde in ‘n Spesiale Valentynsdagvertoning. “Droomvrou” vertel die storie van liefde op sy heel mooiste. Jy het nog altyd geweet sy is êrens [...]
13 February 13, 20:00 - 21:30 R160 Ses Snare vier ‘n vroeë Valentynsdag met “Vier die Liefde”. Die gewilde vertonings van 6 top kitaarspelers is altyd in groot aanvraag en heerlike pret met kwaliteit bekende [...]
12 February, 20:00 - 21:50 R180 - R220 Die Amerikaanse sanger en liedjieskrywer Shawn Phillips het vir die laaste 40 jaar met groot name soos The Beatles, Donovan, Eric Clapton, Steve Winwood en Michael Kamen saamgewerk. Met [...]
Die skepper van “Liewe Heksie”, Verna Vels het kort voor haar dood verlede jaar `n splinternuwe storie spesiaal vir Lefra Produksies geskryf. So is hierdie nuwe Heksie-teaterproduksie gebore – LIEWE HEKSIE EN DIE TUINDWERGIE. “Ek [...]