24 Maart 24, 2016

Jannie en Corlea

By |2016-03-24T15:54:50+02:0024 Maart, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Jannie en Corlea

3 April, 16:00 - 17:30 R140- R160 Die Afrikaanse musiekbedryf beskik oor werêldklassangers, iets wat weer eens bewys word deur Jannie Moolman en Corlea se jongste album “Alle paaie lei na Rome”. Dit is hul eerste gesamentlike [...]

9 Maart 9, 2016

Selaelo Selato: Guest – Paseka “Exclusive Diaries”

By |2016-03-09T13:01:40+02:009 Maart, 2016|Kultuur, Kuns, Musiek, Teater|Kommentare af op Selaelo Selato: Guest – Paseka “Exclusive Diaries”

19 Maart, 20:00 - 23:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en [...]

9 Maart 9, 2016

Defending the Caveman

By |2016-03-09T12:54:24+02:009 Maart, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Defending the Caveman

12 Maart, 20:00 - 22:30 13 Maart, 16:00 - 18:30 R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis. Geskryf deur Rob Becker, het [...]

24 Februarie 24, 2016

Jakkals en Leo

By |2016-02-24T12:28:42+02:0024 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Jakkals en Leo

6 March, 16:00 - 17:20 R130 - R150 Onthou jy nog Voshaarnooi? Die Louis van Rensburg trefferliedjie is opgeneem deur Kevin Leo & Jakkie Louw en die video was oornag ‘n Kyknet- en Youtube-sensasie met 170 [...]

15 Februarie 15, 2016

Francois van Coke

By |2016-02-15T16:09:14+02:0015 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Francois van Coke

24 February, 18:00 - 19:30 R150 Francois van Coke is een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars. Hy is bekend as die hoofsanger van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel; en het al met menigte plaaslike en internasionale [...]

Go to Top