13 September 13, 2016

Elvis Blue “Kaal”

By |2016-09-13T16:11:55+02:0013 September, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op Elvis Blue “Kaal”

20 September, 20:00 - 21:30  21 September, 20:00 - 21:30  22 September, 20:00 - 21:40  R220 Vir die eerste keer op die planke, ’n oorspronklike produksie “Kaal” geskryf deur Elvis Blue vir gehore om ’n ander kant van hierdie [...]

13 September 13, 2016

Hanna Boss CD Launch

By |2016-09-13T16:02:48+02:0013 September, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op Hanna Boss CD Launch

19 September, 19:00 - 20:30 R120 - R150 Hanna Boss, ’n nuwe stem in die Afrikaanse musiekwêreld, se debuut album, “Daar”, word na baie afwagting vrygestel tydens ‘n lewendige vertoning op 19 September by die [...]

31 Augustus 31, 2016

ESPAÑA 2016

By |2016-08-31T09:36:06+02:0031 Augustus, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op ESPAÑA 2016

3 September, 15:00 - 17:30  3 September, 19:00 - 21:30  4 September, 15:00 - 17:30  R150 - R180 Helena en Maria Lorca Montoya sal saam met hul leerlinge, professionele dansers en gaskunstenaars Rosa Jiminez (Rosa Jiminez Spanish Dance Theatre) en Che [...]

31 Augustus 31, 2016

Defending the Caveman

By |2016-08-31T09:28:20+02:0031 Augustus, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Defending the Caveman

2 September, 20:00 - 22:30  R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis. Geskryf deur Rob Becker, het Tim Plewman die draaiboek aangepas [...]

26 Augustus 26, 2016

Leeslus is lewendig, wys suksesvolle BoekeJol en FilmRol

By |2016-08-26T16:57:02+02:0026 Augustus, 2016|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Leeslus is lewendig, wys suksesvolle BoekeJol en FilmRol

Daar is gedebatteer, jagstories vertel, resensies ontleed, boeke in diepte bespreek, sosiale media beloer, gekook, geklets, gesing en gelag. Kortom, die tweede jaarlikse BoekeJol en FilmRolfees was ’n dawerende sukses. “Ons het beslis gesien dat [...]

Go to Top