24 Oktober 24, 2016

“Dance Du Ventre Belly Studio” studentvertoning

By |2016-10-31T11:28:33+02:0024 Oktober, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op “Dance Du Ventre Belly Studio” studentvertoning

12 November, 18:30 - 21:00  R145 Zelmia Bezuidenhout se “Dance Du Ventre Belly Studio” bied weer hul jaarlikse studentvertoning aan. Die Engelse term “belly dance” kom van die letterlike vertaling van die Franse “danse du ventre” [...]

24 Oktober 24, 2016

Steve Hofmeyr

By |2016-10-24T13:44:17+02:0024 Oktober, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Steve Hofmeyr

Die sjarme van daai ou Countryliedjies wat deur ons koppe bly draal, ontwyk niemand nie. Vir sy CD en toer IF YOU COULD READ MY MIND het Steve Hofmeyr uiteindelik sy ou Country gunstelinge afgestof [...]

24 Oktober 24, 2016

Dan Patlansky

By |2016-10-31T11:22:38+02:0024 Oktober, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Dan Patlansky

7 November, 20:00 - 21:15  R175 Dan Patlansky keer terug in 2016 met nog ‘n meesterstuk nadat sy vorige album “Dear Silence Thieves” as #1 Blues Rock Album in die wêreld genomineer is. “Intro Vertigo” is die [...]

24 Oktober 24, 2016

Blomtrein

By |2016-10-31T11:31:18+02:0024 Oktober, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Blomtrein

11 November, 20:00 - 21:30  R140 - R160 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 akoestiese rock snitte, alles oorspronklike musiek en lirieke deur Jan Blohm en Neil Nachtrein. Dit [...]

18 Oktober 18, 2016

Steve Hofmeyr

By |2016-10-18T09:59:44+02:0018 Oktober, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr se huldeblyk in country-musiek, IF YOU COULD READ MY MIND, is hierdie veelsydige kunstenaar se 28ste album-uitreiking. Dis nie die eerste keer dat Steve hulde bring aan country-legendes nie; in 2008 het hy [...]

10 Oktober 10, 2016

Schalk Bezuidenhout

By |2016-10-10T10:37:56+02:0010 Oktober, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Schalk Bezuidenhout

Schalk Bezuidenhout het in Mei vanjaar saam met Casper de Vries en Hannes Brümmer in die 3-in-1 vertoning by die Atterburyteater opgetree. Hy het die Atterbury só geniet dat hy besluit het om tydens hierdie [...]

10 Oktober 10, 2016

Amanda Strydom

By |2016-10-10T10:37:39+02:0010 Oktober, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Amanda Strydom

Amanda Strydom het vanjaar die Fiësta-toekenning vir die beste optrede in 'n musiekgedrewe produksie vir "Die hele boksemdaais " gewen en sy is op 9 September met die hoogste eer van die ATKV bekroon, die [...]

Go to Top