20 Februarie 20, 2017

The Most Beautiful Love Songs (Corlea Botha en Jannie Moolman)

By |2017-02-20T14:57:04+02:0020 Februarie, 2017|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op The Most Beautiful Love Songs (Corlea Botha en Jannie Moolman)

4 Maart, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Klassieke styl, sjarme in oorvloed, ‘n tikkie humor, en hemelse stemme – so ken ons die gewilde Jannie en Corlea. Na die sukses van hulle eerste toer en [...]

20 Februarie 20, 2017

Ooms

By |2017-02-20T12:59:07+02:0020 Februarie, 2017|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Ooms

25 Februarie, 15:00 - 16:30 25 Februarie, 20:00 - 21:30 26 Februarie, 17:00 - 18:30 R150 - R170 Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige Ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland. [...]

10 Februarie 10, 2017

An Evening of Romance with Touch of Class & Singsational

By |2017-02-10T15:32:04+02:0010 Februarie, 2017|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op An Evening of Romance with Touch of Class & Singsational

17 Februarie, 19:00 - 21:00 R200 Singsasioneel is ’n sanggroep wat bestaan uit 5 dames, wat ’n verskeidenheid van musiek sing van lig tot acapella tot rock. Elrika, Erica, Marissa, Barbara & Stephanie is almal ma’s [...]

24 Januarie 24, 2017

Beurtkrag

By |2017-01-24T22:07:19+02:0024 Januarie, 2017|Kuns, Teater|Kommentare af op Beurtkrag

3 Februarie, 20:00 - 22:00 4 Februarie, 20:00 - 22:00 5 Februarie, 15:00 - 16:00 R140 Jasper en Fransie trek saam in ’n woonstel in. Hulle is die perfekte paartjie maar ’n kragonderbreking dwing die twee weg [...]

Go to Top