3 Februarie, 20:00 – 22:00
4 Februarie, 20:00 – 22:00
5 Februarie, 15:00 – 16:00

R140

Jasper en Fransie trek saam in ’n woonstel in. Hulle is die perfekte paartjie maar ’n kragonderbreking dwing die twee weg van tegnologie af en nader aan mekaar. Die perfekte verhouding word onder ’n vergrootglas geplaas. Wat gebeur wanneer die deur na die buitewêreld toegemaak word en ons vir ’n oomblik mekaar opreg en ten volle moet beleef? Het die een wat die minste omgee dalk die meeste mag?

3 Februarie – Atterburyteater
4 Februarie – Atterburyteater
5 Februarie – Atterburyteater