Genis en kie herleef op die planke
Hier by Atterbury Trust is ons groot liefhebbers van teater, en veral toneelopvoerings. Om ’n toneelstuk op die planke te bring is ’n duur storie, en om dit op toer te neem sodat meer mense [...]
Hier by Atterbury Trust is ons groot liefhebbers van teater, en veral toneelopvoerings. Om ’n toneelstuk op die planke te bring is ’n duur storie, en om dit op toer te neem sodat meer mense [...]
30 Maart, 19:30 - 20:30 R100 Mandi Du Plooy-Baard gesels met Nadia Beukes en medeskrywer Jana van der Merwe by hierdie musikale boekbekendstelling met gaskunstenaars, Dinamiese Dames: Edrien Erasmus, Marisa Drummond en Melissa Bam. Atterburyteater
27 Maart, 20:00 - 22:00 R150 Blomtrein stel in September 2016 hul debuut album bekend. Die album bestaan uit 10 akoestiese rock snitte, alles oorspronklike musiek en lirieke deur Jan Blohm en Neil Nachtrein. Dit [...]
24 Maart, 20:00 - 22:30 25 Maart, 20:00 - 22:30 26 Maart, 15:00 - 17:30 R120 - R160 Ná hul vorige oorspronklike album Vars Uitgekerf – wat in 2012 as beste kontemporêre album by die [...]
20 Maart, 19:00 - 20:30 R200 Nog ’n reeks van die Nataniël Tafel op KykNET is verby, maar gelukkig kom Nataniël weer hierdie jaar na die Atterbury Teater vir sy reeks Seisoenkombuise. Tydens hierdie unieke [...]
19 Maart, 15:00 - 16:30 R160 - R180 Die “Drie van die Bestes” naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore [...]
17 Maart, 10:00 - 12:00 R170 ’n Spesiale SARIE-oggend vol inspirasie met redakteur Michélle van Breda, kosredakteur Herman Lensing, bekende stylredakteur Fanie Cronjé & skoonheidsredakteur Charis van den Heever Kom kyk, luister & proe hoe [...]
16 Maart, 10:00 - 12:00 R170 Zelda le Grange sê “Verandering begin by onsself”. Negentien jaar lank was sy Nelson Mandela se regterhand. Sy het hom op reise vergesel, was sy woordvoerder en vertroueling. Haar [...]
15 Maart, 20:00 - 22:00 16 Maart, 20:00 - 22:00 R250 - R300 Duncan Faure het internasionale status bereik toe hy in 1975 by die Suid-Afrikaanse groep RABBIT aangesluit het. Hy het verseker sy stempel afgedruk [...]
11 Maart, 18:00 - 21:00 12 Maart, 15:00 - 18:00 R160 - R180 “Daar is seker nie ’n beter manier om helde te bring aan ’n man wast sy hele lwew aan dans geryg het, as [...]