Helene Bester en Kristi Kat
26 Augustus, 10:00 - 11:00 R100 ’n Nuwe kindermusiek CD, getiteld ‘Op die Plaas’, is sopas deur Helenè Bester en Kristi Kat uitgereik en beloof om ’n treffer te wees onder jong kinders en hul [...]
26 Augustus, 10:00 - 11:00 R100 ’n Nuwe kindermusiek CD, getiteld ‘Op die Plaas’, is sopas deur Helenè Bester en Kristi Kat uitgereik en beloof om ’n treffer te wees onder jong kinders en hul [...]
24 Augustus, 19:30 - 21:30 25 Augustus, 19:30 - 21:30 R120 - R160 ’n Droom is gebore ’n hele paar jaar gelede om ’n verskil te maak in die Suid-Afrikaanse kersmusiekmark. Om weer aanbidding terug [...]
13 Augustus, 16:00 - 17:30 R150 - R170 Mathys trakteer sy gehoor met vertolkings van Leonard Cohen en Koos du Plessis se werk. Cohen en Du Plessis se musiek is sonder pretensies en met dié [...]
5 Augustus, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Eendag lank, lank gelede het Rian van Heerden elke jaar ’n hoogs kontroversiële eenman produksie na die planke toe gebring. En toe? Wel, toe gaan maak hy [...]
3 Augustus, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Gordel solank jou maag vas want jy kan ’n spier of twee beseer wanneer jy na Casper De Vries se nuutste vertoning Alive & Vrolik gaan kyk. [...]
2 Augustus, 20:00 - 22:30 R120 - R180 Na die uitstekende huldeblyk vertonings van Pink Floyd: Crazy Diamond en David’s Confession bied Mel Botes die volgende produksie. Sultans of Swing – a Tribute to Dire [...]
31 Julie, 19:00 - 20:30 R70 - R100 Hierdie film gee bied ’n beeld van die komplekse wisselwerking tussen die psige van die individu, die sosiale agtergrond en die droë land wat lewe in die [...]
30 Julie, 16:00 - 17:30 R140 - R160 Dawie de Jager het in die laaste drie maande Suid-Afrika se harte gewen (en gebreek) op MNET se realiteitsprogram The Voice. Sy groot glimlag en stem het [...]
21 Julie, 20:00 - 22:00 22 Julie, 15:00 - 17:00 22 Julie, 20:00 - 22:00 26 Julie, 10:00 - 12:00 27 Julie, 10:00 - 12:00 28 Julie, 10:00 - 12:00 28 Julie, 15:00 - 17:00 [...]