Mampai Ndlovu @ the Levitical Alter
1 Mei 2018, 17:00 - 19:00 R120 - R180 Mampai Ndlovu @The Levitical Alter bied die geleentheid vir mense om gelei te word na die teenwoordigheid van God deur lofprysing en aanbidding. Eerbied word betoon [...]
1 Mei 2018, 17:00 - 19:00 R120 - R180 Mampai Ndlovu @The Levitical Alter bied die geleentheid vir mense om gelei te word na die teenwoordigheid van God deur lofprysing en aanbidding. Eerbied word betoon [...]
30 April 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R160 In Backstreet’s Back word daar hulde gebring aan die Backstreet Boys deur Marno Brandt, Stephan van Huyssteen en Abel Knobel. Hierdie produksie poog om musiek van internasionale standaard [...]
29 April 2018, 18:00 - 20:30 Gratis Johandre Potgieter is deur God as 'n Evangelis geroep en reis nou grootliks om die Evangelie van Jesus Christus te verkondig. Hy het 'n unieke getuienis en boodskap [...]
Die Nasionale Teaterinisiatief (NATi) is die medeborg van die treffer-drama Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran wat eersdaags by die Atterbury Teater op die planke gebring word. Ons hoor by NATi se Cornelia [...]
21 April 2018, 20:00 - 21:30 22 April 2018, 17:00 - 18:30 R140 - R160 Dawid Minnaar vertolk al die karakters uitmuntend – Momo, Ibrahim, straatvroue, sy ma en pa. Deur net sy hand effens [...]
19 April 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R180 Bottomless Coffee Band stel hulle nuwe album bekend! Met ’n verskeidenheid instrumente, storievertellings en energieke, inspirerende optrede herinner die duo aan die legendes van ouds en [...]
Met sy sentrale posisie in Lynnwood Bridge is Atterbury Teater nie net geliefd onder Pretoria se teatergangers nie; dit is ook ’n gewilde lokaal vir korporatiewe funksies, en met goeie rede. Ons hoor wat alles [...]
14 April 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Na 20 jaar wat Arno uitsluitlik in Engels optree, het hy sy Afrikaanse album Aandblom 13 vrygestel in 2016. Hy sê hy is baie lief om met die [...]
7 April 2018, 19:00 - 22:00 R180 - R250 As gevolg van die agteruitgaan van die ekonomie en die staat se verminderde insette, is die beskikbaarheid van rekenaar toerusting in staats skole gebrekkig of soms afwesig. [...]
7 April 2018, 10:00 - 13:00 R80 ʼn Reuse storm het die land van Kammalielie getref. Was dit dalk Bambino, die reus van Bitterbos, se allemintige nies wat als begin het? Feëtjies en kabouters is [...]