Die “koshuis” van die toekoms
CampusKey verskaf premium verblyf aan studente by ‘n groeiende aantal Suid-Afrikaanse universiteite, en het saamgespan met Atterbury om twee van ons beursstudente te help met akkommodasie. Ons hoor meer by Leon Howell, besturende direkteur van [...]