’n Nuwe seisoen vir hoopvolle studente
Sodra die jakarandas begin blom, weet die Atterbury Trust-span ’n nuwe seisoen breek aan vir hoopvolle studente wat net een geleentheid nodig het. Ons het oor die afgelope 26 jaar vir 864 studente dié [...]
Sodra die jakarandas begin blom, weet die Atterbury Trust-span ’n nuwe seisoen breek aan vir hoopvolle studente wat net een geleentheid nodig het. Ons het oor die afgelope 26 jaar vir 864 studente dié [...]
Adriaan Bergh en Melinda Bam is nie net ‘n gewilde glanspaartjie nie, dié twee omgeemense het onlangs betrokke geraak by Atterbury Trust se studenteprogram en sal soos hulle kapasiteit het, hul kundigheid deel om [...]
Atterbury Trust Wes-Kaap se been van Triomf Kliniek het in September weer ’n hoogs geslaagde mammogram-kliniek aangebied, in samewerking met ’n aantal weldoener-organisasies. Surisa Schwalb, Atterbury Trust se Wes-Kaapse Finansiële en Projekbestuurder, vertel meer. [...]
MOI neem vanjaar vir die eerste keer as kunstenaars aan die Woordfees op Stellenbosch deel, met ‘n uitsonderlike uitstalling van beeldhouwerke deur beurshouers. MOI se projek-bestuurder Jenene Petersen en kurator Jacques Buys, ’n kundige [...]
Atterbury Trust neem hande met Capital Music Association (CMA) om behoeftige, verdienstelike musiekstudente met beurse by te staan. Ons hoor meer by Blignault Gouws van CMA. Is hierdie ’n splinternuwe inisiatief? Kan jy ons [...]
Atterbury Trust Wes-Kaap is besig met ’n verskeidenheid omgee-aksies, en het ’n uitnodiging uitgereik aan vroue wat wil betrokke raak. Uitvoerende Trustee Zahn Hulme vertel meer. Waarmee is Atterbury Trust [...]
Dis byna-byna tyd vir die groot finale van Atterbury Trust Acappella 2024, en min mense sien so baie uit soos die sêr-afrigter MJ Nel. Die sanger, liedjieskrywer, vervaardiger en multi-instrumentalis is nou betrokke by [...]
Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief het onlangs die Graad 10s op ’n drie-dag-kamp geneem, en die jongklomp het gemotiveerd en geïnspireerd teruggekeer. Programbestuurder Jenene Petersen vertel meer. Is hierdie kamp ’n gereelde deel van die MOI [...]
Madiba se verjaardag, 18 Julie, is een van Atterbury Trust se gunsteling dae van die jaar, en vanjaar was geen uitsondering nie. Finansiële en operasionele bestuurder Ananja Koen vertel van die aktiwiteite [...]
Dit was vir Atterbury Trust ’n voorreg om hande te vat met Albert van Wyk, die jongste selfgemaakte miljoenêr in Suid-Afrika, en ’n man op ’n missie om jongmense te leer van entrepreneurskap en [...]