Arno Carstens bied aan “Die Aand”
23 April, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Gedurende sy loopbaan as die hoofsanger van Springbok Nude Girls en toe as ’n solo kunstenaar, het Arno Carstens reeds 10 studio albums vrygestel : 5 daarvan as [...]
23 April, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Gedurende sy loopbaan as die hoofsanger van Springbok Nude Girls en toe as ’n solo kunstenaar, het Arno Carstens reeds 10 studio albums vrygestel : 5 daarvan as [...]
21 April, 20:00 - 21:30 R150 Suid Afrika se gunsteling pianis, Rocco de Villiers het homself die afgelope 3 dekades beywer om die mooiste musiek ter wêreld te speel. Rocco se reis na net die mooiste [...]
22 April, 20:00 - 22:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en ander [...]
Die afgelope naweek het Afrikaans op die internasionale verhoog geskitter, toe die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam (A.K.A) in Amsterdam plaasgevind het, skryf Maroela Media http://maroelamedia.co.za/ op hul webwerf. Drie dae vol musiek, letterkunde, debat en kuns [...]
17 April, 18:00 - 19:15 R175 Dan Patlansky keer terug in 2016 met nog ’n meesterstuk nadat sy vorige album “Dear Silence Thieves” as #1 Blues Rock Album in die wêreld genomineer is. “Intro Vertigo” is [...]
13 April, 21:00 - 21:40 R140 - R180 Vir die afgelope nege jaar het talentvolle musikant en meester kitaarspeler Mel Botes gehore regoor die land verlei met sy hoogs toegejuigde musiek-opvoerings in twee Pink Floyd huldeblyke, [...]
3 April, 16:00 - 17:30 R140- R160 Die Afrikaanse musiekbedryf beskik oor werêldklassangers, iets wat weer eens bewys word deur Jannie Moolman en Corlea se jongste album “Alle paaie lei na Rome”. Dit is hul eerste gesamentlike [...]
20 Maart, 16:00 - 17:30 R180 Karin Hougaard woon reeds sewe jaar in die buiteland, maar elke jaar kom maak sy minstens eenkeer ’n draai by die huis. Hierdie Sondagmiddag 20 Maart om 16h00 maak sy haar [...]
19 Maart, 20:00 - 23:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en [...]
16 Maart, 20:00 - 21:30 R140 - R180 “A Tribute to Simon and Garfunkel” is ‘n vertoning gewy aan die musiek van Paul Simon en Art Garfunkel, die legendariese folk-duo van New York in die 1960’s [...]