Joseph Clark sings music of Queen
13 Oktober, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Joseph Clark het internasionaal groot roem verwerf vir sy manjifieke vertolkings van Freddie Mercury se Queen treffers. Hy gaan op 13 Okt. Om 20:00 die gehoor trakteer [...]
13 Oktober, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Joseph Clark het internasionaal groot roem verwerf vir sy manjifieke vertolkings van Freddie Mercury se Queen treffers. Hy gaan op 13 Okt. Om 20:00 die gehoor trakteer [...]
2 Oktober, 20:00 - 22:00 R120 - R150 Dubbele Platinum verkoper, Manie Jackson, nou beskikbaar landwyd, vir konserte met van “ons Legendes” wat almal Goud of Platinum status bereik het gedurende hulle loopbane. Dit is [...]
1 Oktober, 17:00 - 19:00 R150 Ses Snare speel op 1 Oktober die eerste keer vanjaar by die Atterbury Teater, en doen dan sommer ’n baie spesiale konsert. Mathys Roets en Thean Kotzé, twee stigterslede, [...]
28 September, 20:00 - 21:30 R170 Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul [...]
27 September, 19:00 - 21:00 R175 Ons hou konsert op 27 September om fondse vir die Triomfkliniek in te samel. Die Triomfkliniek is in 2014 met die hulp van Atterbury Trust en ’n paar vrywilligerdokters [...]
24 September, 20:00 - 21:30 R175 Akustika vier Erfenisdag saam met JNDR en Leon Gropp in "Erfe-niche". 'n Program vol roerende treffers aanbied saam met ons land se bekendste sangers. Akustika olv Christo Burger (Klavier), Joshua [...]
17 September, 17:00 - 19:00 R190 - R230 Die Acustica Symphonic Wind Orchestra gaan ’n fantastiese seleksie van die mees onvergeetlike film en TV temas uitvoer, vanaf die sestigerjare tot die nuwe millennium. ’n Heerlike kombinasie van [...]
16 September, 20:00 - 22:00 R120 - R160 Die veelbekroonde kunstenaar, Helena Hettema vier die Lewe asook 22 jaar sedert haar eerste album verskyn het met die vrystelling van haar nuwe album: Helena Hettema – [...]
14 September, 19:00 - 21:00 15 September, 19:00 - 21:00 16 September, 11:00 - 13:00 R175 Kom deel met ons ’n asemrowende reis deur geloof, hoop en betowering met die produksie “The Tree of Life”. [...]
7 September, 20:00 - 21:30 R160 - R180 “So onner deur die maan “het vanjaar by die KKNK gedebuteer voor uitverkoopte sale. In hierdie produksie weef sy van die minder bekende liedjies van haar albums [...]