Karoo Suite kom na Atterbury Teater
Twee legendes op een verhoog, een liefde vir ’n baie spesiale deel van die wêreld; in ’n totaal unieke uitvoering soos jy nog nooit beleef het nie… Dít is Karoo Suite, die breinkind van Coenie [...]
Twee legendes op een verhoog, een liefde vir ’n baie spesiale deel van die wêreld; in ’n totaal unieke uitvoering soos jy nog nooit beleef het nie… Dít is Karoo Suite, die breinkind van Coenie [...]
12 November, 15:00 - 17:00 R150 - R180 Season Celebrations is ’n feestelike en vreugdevolle samekoms van sangers met gunsteling-duette uit verskeie operas, soos La Traviata, Rigoletto, Die Pêrelvissers en Lakme. Bekende sangers wat optree [...]
8 November, 20:00 - 21:30 9 November, 17:30 - 19:00 9 November, 20:30 - 22:00 R170 - R190 Hierdie vertoning bestaan uit ’n eerste gedeelte waarin Coenie en sy orkes (Jaconell Mouton: klawers en regisseur; [...]
5 November, 16:00 - 17:30 R180 - R200 Die "Drie van die Bestes" naamlik Mathys Roets, Danie Niehaus en Kevin Leo is terug op groot publieke aanvraag by Atterbury Teater. Hierdie drie veterane vermaak gehore [...]
4 November, 20:00 - 21:30 R180 Rocco de Villiers is terug op 4 Nov met ’n genotvolle vertoning propvol gunsteling Kersfees musiek uit sy albums Beautiful Beautiful, Hymns 1 en 2 wat reeds goue status [...]
28 Oktober, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Kom geniet musiekhoogtepunte met ’n verskeidenheid so reg in Anna se styl; ’n Program saamgestel uit gunsteling songs van haar repertoire, soos ‘Die gypsy in jou oë’, [...]
23 Oktober, 18:30 - 22:30 27 Oktober, 19:00 - 22:30 R100 - R140 (Toegang vir die openingseremonie en die aanvanklike 3 rondtes is gratis.) ’n Geselekteerde groep van Suid-Afrika se mees belowende jong pianiste neem [...]
13 Oktober, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Joseph Clark het internasionaal groot roem verwerf vir sy manjifieke vertolkings van Freddie Mercury se Queen treffers. Hy gaan op 13 Okt. Om 20:00 die gehoor trakteer [...]
2 Oktober, 20:00 - 22:00 R120 - R150 Dubbele Platinum verkoper, Manie Jackson, nou beskikbaar landwyd, vir konserte met van “ons Legendes” wat almal Goud of Platinum status bereik het gedurende hulle loopbane. Dit is [...]
1 Oktober, 17:00 - 19:00 R150 Ses Snare speel op 1 Oktober die eerste keer vanjaar by die Atterbury Teater, en doen dan sommer ’n baie spesiale konsert. Mathys Roets en Thean Kotzé, twee stigterslede, [...]