CH2 & SSQ – COLOUR
12 Augustus 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Die tyd is nou vir die kleurvolle spektrum om hande te vat ten behoewe van heling en 'n toekoms van positiwiteit en vooruitgang. Watter beter medium dan [...]
12 Augustus 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Die tyd is nou vir die kleurvolle spektrum om hande te vat ten behoewe van heling en 'n toekoms van positiwiteit en vooruitgang. Watter beter medium dan [...]
10 Augustus 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R200 Kom geniet op 10 Augustus die tweede episode van die huldeblyk aan die groot singende kitaar legends, wat o.a. insluit kunstenaars soos Santana, Gary Moore, Stevie Ray [...]
8 Augustus 2018, 20:00 - 21:30 R120 Perskeblom Produksies bied aan, Shot at the night, A Tribute To The Killers. Hierdie produksie bevat vyf van Suid-Afrika se beste musikante, en hulle bring hulde aan The Killers. [...]
5 Augustus 2018, 16:00 - 17:30 R160 - R180 In SOLO neem Danie Niehaus jou op ’n onvergeetlike reis deur sy lewe, deur tyd … met musiek van lank gelede tot nou en hy reis ook [...]
3 Augustus 2018, 19:00 - 21:30 R150 Die vrystelling van die debut album in 2017 het die geleentheid geskep om om hierdie ervaring op ’n Nasionale Toer aan te bied. Tshwane is gekies om deur talentvolle [...]
2 Augustus 2018, 20:00 - 22:00 R160 RKO se musiek strek van 'n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is [...]
31 Julie 2018, 20:00 - 21:30 R150 Albert Frost – Live & Loud. Met Albert Frost, Chris van der Walt (bass) 7 Jonno Sweetman (dromme) en paar gaskunstenaars. Die afgelope twee jaar sedert Frost se [...]
30 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R180 Bekende konsertpianis, Willem de Beer is eersdaags op pad na die VSA om ’n Meester’s graad in Uitvoerende Kuns te studeer. Willem se vlug vertrek vroeg in Augustus, [...]
29 Julie 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Jak de Priester se produksie – Die Winterkonsert, bevat 90 min van sy nuutste liedjies en stories oor mense en plekke in ons reënboogland. Sy nuutste [...]
28 Julie 2018, 18:30 - 20:30 R150 Eddie Malan het groot geword in ’n tyd toe musiek modes, taalgebruik en gedrag sterk beïnvloed het. Gospel musiek het toe ook begin wegbeweeg van die tradisionele weergawe [...]