Alcy Tivane Restored, Live DVD Recording
9 Julie, 18:00 - 22:00 R100 - R150 Alcy Tivane is ’n kunstenaar wat telkens in die verlede oorgeslaan is, maar het intussen haar voete gevind en storm die musiek toneel binne. Sy is vasberade om te [...]
9 Julie, 18:00 - 22:00 R100 - R150 Alcy Tivane is ’n kunstenaar wat telkens in die verlede oorgeslaan is, maar het intussen haar voete gevind en storm die musiek toneel binne. Sy is vasberade om te [...]
7 May, 20:00 - 21:30 R130 - R210 Bederf vir Ma hierdie jaar met die uitsonderlike klavierspeler Charl du Plessis LIVE by die Atterbury Teater! BOOGIE WOOGIE BIG BAND is die nuwe produksie deur die Steinway-kunstenaar wat [...]
6 May, 20:00 - 21:10 R140 - R160 Kort op die hakke van die wegholsukses van haar kabaret, “ Die hele boksemdaais”,wenner van vanjaar se Fiësta toekenning vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie, bring Amanda Strydom [...]
19 Maart, 20:00 - 23:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en [...]
11 March, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Dertig jaar van toer, ses kinders, twee eksvrouens, ’n nuwe vrou, ses dvd’s, twee flieks, Vegas, Cleese, Connoly, Monkhouse, miljoene myle afgelê in vliegtuie en ’n Lifetime Achiever [...]
15 February, 19:00 - 21:00 R200 Kontemporêre kunskenner Johan Conradie sal op 15 Februarie 2016 ‘n visuele, stimulerende en informatiewe aanbieding van die 56ste Venice Art Biennale hoogtepunte by die Atterbury Teater aanbied. Conradie, ‘n kunstenaar [...]
After months of hard work, the Cool Capital Biennale is proud to present the Cool Capital 2014 catalogue. This 265-page coffee table book beautifully documents over 150 design interventions and events that took place during [...]
Nadine Naude sou sommer baie vir kunstenaars gedoen het! Ons gesels met die Atterburybeurshouer oor haar kunsstudies by TUT, haar uitstalling by Atterbury se hoofkantoor en presies wat sy sou doen as sy in die [...]
http://youtu.be/8jfVHwTIqXU Sonder dat hulle beplan het om deel te wees van Cool Capital 2014 het die Graad Nege klas van die Nuwe Hoop Skool vir leerlinge met spesiale onderhoudsbehoeftes iets baie spesiaal geskep, danksy die [...]
Atterbury was baie trots om te kon betrokke wees by die uitstalling vroeër vanjaar van Verlore in Stof, die narratiewe reeks van 15 skilderye met die Anglo-Boereoorlog as tema. Ons deel met vergunning van die [...]