Tips ’n Friends Comedy Nite
23 Februarie, 20:00 - 23:00 R120 - R150 “Tips and friends” komedie aand is ’n komiese vertoning wat plaasvind teen ’n vinnige tempo en word aangebied deur Pretoria se snaakste man “Tips” oftewel beter bekend as [...]
23 Februarie, 20:00 - 23:00 R120 - R150 “Tips and friends” komedie aand is ’n komiese vertoning wat plaasvind teen ’n vinnige tempo en word aangebied deur Pretoria se snaakste man “Tips” oftewel beter bekend as [...]
11 Februarie, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Pierre som sy solostuk op: “ ’n Ge-oliede ou akteur loop op die verhoog en begin speel aan die openingstoneel van die klug wat hy en ander akteurs [...]
3 Februarie, 20:00 - 22:00 4 Februarie, 20:00 - 22:00 5 Februarie, 15:00 - 16:00 R140 Jasper en Fransie trek saam in ’n woonstel in. Hulle is die perfekte paartjie maar ’n kragonderbreking dwing die twee weg [...]
24 Januarie, 20:00 - 22:00 25 Januarie, 20:00 - 22:00 26 Januarie, 20:00 - 22:00 27 Januarie, 20:00 - 22:00 28 Januarie, 15:00 - 17:00 28 Januarie, 20:00 - 22:00 29 Januarie, 15:00 - 17:00 R160 - R180 Dis die oggend van Judy [...]
28 November, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Nataniël se onwrikbare geloof in feesvier kry gestalte in sy nuutste vertoning, HOW TO BREAK A BONE. Nataniël glo dat gereelde feestelikhede nie net broodnodig is vir [...]
23 September, 20:00 - 21:40 R200 Twee mans, twee lande, twee generasies. Twee sangers, twee dromers, beide deel ’n passie vir muziek en taal. Stef Bos en Geert Verdickt (van die Vlaamse rockband “Buurman”) laat Noord en [...]
Daar is gedebatteer, jagstories vertel, resensies ontleed, boeke in diepte bespreek, sosiale media beloer, gekook, geklets, gesing en gelag. Kortom, die tweede jaarlikse BoekeJol en FilmRolfees was ’n dawerende sukses. “Ons het beslis gesien dat [...]
Die tweede BoekeJol- en FilmRolfees word vanaf 17 tot 21 Augustus by Lynnwood Bridge in Pretoria aangebied. Die Atterbury Trust tree as die hoofborg van die fees op, en Afriforum neem stewig hande vir die [...]
29 Julie, 20:00 - 22:00 R150 Son Records bied Aan SHERAAZ live by die Atterbury-Teater met gaskunstenaars Hailey Clark, Lee Scott en Dehan Von Solms. SHERAAZ olv Herman Steyn is weer terug op die Atterbury-Teater verhoog met [...]
28 Julie, 20:00 - 22:00 R140 - R140 Op 28 Julie 2016 bied Margy Pretorius- Schwarzkopf Professional Mrs South Africa Finalis, ’n Cuppa For Cansa met ’n verskil aan. Dit gaan ’n aand wees gevul met musiek [...]