9 Maart 9, 2016

Selaelo Selato: Guest – Paseka “Exclusive Diaries”

By |2016-03-09T13:01:40+02:009 Maart, 2016|Kultuur, Kuns, Musiek, Teater|Kommentare af op Selaelo Selato: Guest – Paseka “Exclusive Diaries”

19 Maart, 20:00 - 23:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en [...]

9 Maart 9, 2016

Defending the Caveman

By |2016-03-09T12:54:24+02:009 Maart, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Defending the Caveman

12 Maart, 20:00 - 22:30 13 Maart, 16:00 - 18:30 R160 - R180 “Defending the Caveman” is die toneelstuk met die langste speelvak en mees suksesvolle solo komedie in Suid-Afrikaanse teatergeskiedenis. Geskryf deur Rob Becker, het [...]

24 Februarie 24, 2016

Jakkals en Leo

By |2016-02-24T12:28:42+02:0024 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Jakkals en Leo

6 March, 16:00 - 17:20 R130 - R150 Onthou jy nog Voshaarnooi? Die Louis van Rensburg trefferliedjie is opgeneem deur Kevin Leo & Jakkie Louw en die video was oornag ‘n Kyknet- en Youtube-sensasie met 170 [...]

15 Februarie 15, 2016

Francois van Coke

By |2016-02-15T16:09:14+02:0015 Februarie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Francois van Coke

24 February, 18:00 - 19:30 R150 Francois van Coke is een van Suid-Afrika se grootste kunstenaars. Hy is bekend as die hoofsanger van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel; en het al met menigte plaaslike en internasionale [...]

Title

Go to Top