Songs of Leonard Cohen met Mathys Roets
19 June, 16:00 - 17:20 R160 - R180 Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom. In hierdie vertoning sal al die gewildste Cohen liedjies [...]
19 June, 16:00 - 17:20 R160 - R180 Mathys Roets is een van die min kunstenaars in Suid-Afrika wat Leonard Cohen se musiek tot reg laat kom. In hierdie vertoning sal al die gewildste Cohen liedjies [...]
17 June, 19:00 - 23:30 R150 Thili Production bied aan: Thili Maumela vertoon New Generation Gospel Explosion en Ephraim Kgwedi Live in Konsert by die Atterbury Teater. Die tema van die konsert is “Praise Him in [...]
Atterbury Trust is delighted to have been invited to this year years 15th International Architecture Exhibition of La Biennale di Venezia in Venice, where South Africa will be showcasing its own “guerrilla” biennale event - [...]
10 June, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Kom sit saam met Koos Kombuis en Andries "Roof" Bezuidenhout om die kombuistafel en luister hoe die twee woordkunstenaars heerlik en hartlik gesels tussen splinternuwe liedjies en ook ’n [...]
8 June, 20:00 - 21:40 R140 - R180 Mel Botes en Storm Productionz bring ’n nuwe produksie na die verhoog! IMAGINARY FRIENDS beloof om aan gehore se verwagtinge vir hierdie virtuoos te voldoen en sal van sy [...]
5 June, 16:00 - 17:30 R160 - R180 Laurinda Hofmeyr, een van Suid-Afrika se uitsonderlike musiektalente, het onlangs ’n nuwe CD “wat ek wou sê” vrygestel waarop poësie en musiek op ’n meesterlike manier ontmoet. Saam met [...]
3 June, 20:00 - 21:30 R180 Gert Struwig ( Cobus Venter ) is ‘n rêrige êrige Grotman. Hy is beslis nie ’n metroman nie. Naas die Bybel, is rugby sy grootste aanwyser. Hy beplan sy braais, sy [...]
29 May, 16:00 - 17:00 R140 - R160 Net as mens dink jy is uiteindelik klaar: met skole-atletiek en matriekafskeid en studielenings en troues en sakgeld (veral sakgeld) en alles waarby jy uit eie wil of teësinnig [...]
28 May, 20:00 - 22:00 R140 - R160 So, jy't gedink The Bats is 100% Suid-Afrikaans? Wel, jy't nog niks gesien nie, baby, of liewer.... "Vat a kort draai links China toe, die toppies is nou in [...]
27 May, 20:00 - 22:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en ander [...]