26 Junie 26, 2017

’n Hupstoot vir gehalte-Afrikaanse onderwys

By |2017-06-26T15:02:41+02:0026 Junie, 2017|Kultuur, Kuns, Musiek|Kommentare af op ’n Hupstoot vir gehalte-Afrikaanse onderwys

Atterbury se mense het vroëer vandeesmaand saam met die Laeveld feesgevier toe ’n nuwe veeldoelige kultuursentrum by Hoërskool Nelspruit amptelik geopen is. Hierdie eerste fase van ’n projek wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys [...]

7 Junie 7, 2017

Eerste kykie na Krotoa

By |2017-06-07T10:41:13+02:007 Junie, 2017|Kultuur|Kommentare af op Eerste kykie na Krotoa

Die amptelike lokprent vir die plaaslike rolprent Krotoa is pas bekendgestel. Krotoa is nog nie amptelik in Suid-Afrika uitgereik nie, maar het reeds agt internasionale filmfees-toekennings verower. https://www.youtube.com/watch?v=ARuo-YsVFI4 Die film vertel die geskiedkundige verhaal van [...]

23 Mei 23, 2017

Pole Art 2017

By |2017-05-23T10:44:08+02:0023 Mei, 2017|Kultuur, Teater|Kommentare af op Pole Art 2017

3 Junie, 18:00 - 22:30 R290 Die wêreld se grootste fees van oorspronklike paal vertonings! As jy dink jy het al so iets gesien, dink weer! Die SA Paal Sport Federasie is meer as sewe [...]

Title

Go to Top