10 Oktober 10, 2017

Hoe klink jóú Afrikaans?

By |2017-10-10T15:00:06+02:0010 Oktober, 2017|Kultuur|Kommentare af op Hoe klink jóú Afrikaans?

Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA), in samewerking met Afrikaans.com, wil graag Afrikaans se ryke verskeidenheid en kleurvolheid aan die wêreld laat hoor en vra Afrikaans-sprekendes om deel te neem aan ’n aanlyn-opname, skryf Maroela [...]

14 September 14, 2017

Ontmoet ons medewerkers: GROOTfm 90.5 se radioman Riaan Grobler

By |2017-09-14T14:23:26+02:0014 September, 2017|GROOTfm, Kultuur|Kommentare af op Ontmoet ons medewerkers: GROOTfm 90.5 se radioman Riaan Grobler

Die slagspreuk “It’s a matter of association” is nie verniet deel van die groter Atterbury leksikon nie, want ons netwerk van medewerkers en vennote is een van ons mees waardevolle hulpbronne. Neem nou maar vir [...]

12 September 12, 2017

Oor beddens en boervroue

By |2017-09-12T08:31:03+02:0012 September, 2017|Kultuur|Kommentare af op Oor beddens en boervroue

Sophia Kapp, die senior taaladviseur by die Virtuele Instituut vir Afrikaans help nie net gratis met taalnavrae via epos nie, sy skryf ook lekkerlees rubrieke vir Maroela Media se webwerf, soos hierdie een oor die [...]

11 September 11, 2017

Die MenloShow

By |2017-09-11T16:29:55+02:0011 September, 2017|Kultuur, Teater|Kommentare af op Die MenloShow

19 September, 18:00 - 20:00 20 September, 18:00 - 20:00 21 September, 18:00 - 20:00 R90 - R110 Die MenloShow is vanjaar volgepak met vermaak vir almal wat wil ontsnap na ’n wêreld van verbeelding [...]

Go to Top