Skud jou vere reg vir Optog! 2019
Mens gee jou ouderdom lelik weg as jy nostalgies raak oor desjare toe toneelgeselskappe gereeld deur Suid-Afrika getoer het om opvoerings na klein dorpies op die platteland te neem… maar enigeen wat al die [...]
Mens gee jou ouderdom lelik weg as jy nostalgies raak oor desjare toe toneelgeselskappe gereeld deur Suid-Afrika getoer het om opvoerings na klein dorpies op die platteland te neem… maar enigeen wat al die [...]
22 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 23 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 24 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 25 Augustus 2018, 15:00 - 17:30 25 Augustus 2018, 20:00 - 22:30 R140 - R160 God vergewe ons [...]
As jy regs van Rooikatstraat in Hesteapark, ʼn noordelike woonbuurt in die Jakarandastad, op ʼn grondpaadjie afdraai na die Wollies-diereprojek, sou jy nooit kon raai hier is ʼn veilige hawe vir sowat ʼn duisend vergete [...]
Wat is vir jou kosbaar? René du Preez skryf op Maroela Media se webwerf oor die moeilike dag wat mens moet besluit… Op ’n dag moet jy jou lewe in ’n boks pak, en jy [...]
9 Augustus 2018, 9:00 - 12:00 9 Augustus 2018, 13:00 - 16:00 R260 Vrouedag vanjaar gaan behoorlik gevier word! ’n Dubbel-bederf wag op die vroue van Pretoria met die vrystelling van die avontuurfilm, STROOMOP en ook die [...]
27 Julie 2018, 19:00 - 21:00 R200 Kom kyk dié avontuurfliek saam met ons en die Stoomop-sterre vóórdat dit landwyd uitgereik word! Waaroor gaan die fliek? Oor vyf vroue wat elkeen met hul eie probleem [...]
26 Julie 2018, 20:00 - 22:00 R200 - R350 Die Crown of the Russian Ballet gaan Atterbury Teater dans liefhebbers betower met ’n dubbel program met Marius Petipa se ballet, Paquita asook Anatoly Emilianov se [...]
Amper 12 000 gebruikers op die VivA webwerf, meer as 40 400 mense wat die VivA app afgelaai het… VivA het vir duisende mense verander hoe hulle omgaan met taalnavrae. Ons het met bestuurshoof Marlie [...]
Party mense klou verbete aan hul taalgewoontes, selfs al is hulle verkeerd. Kyk nou maar na die garde wat glo “Australianers” is ’n woord, vertel VivA Afrikaans se taalghoeroe Sophia Kapp op Maroela Media se [...]
Om met woorde te speel, is nie almal beskore nie. As jy dus dink jy het digtalent, skryf in vir vanjaar se BoekeJol-digkunskompetisie, nooi Maroela Media op hul webwerf. Dit maak nie saak hoe oud [...]