10 Vrae met Lezanti van Sittert
1. Wat het die Atterbury kompetisie se eerste plek vir jou beteken? Dit gaan nie oor wen nie. Die standaard is baie hoog, so vir my is die wen van Atterbury se kompetisie net ‘n [...]
1. Wat het die Atterbury kompetisie se eerste plek vir jou beteken? Dit gaan nie oor wen nie. Die standaard is baie hoog, so vir my is die wen van Atterbury se kompetisie net ‘n [...]
Ek is nou 2 jaar en 8 maande by Philips. Ek is oorspronklik aangestel as “Indirect Business manager” vir Afrika, en het intussen ‘n promosie gekry na “Sales specialist for Anaesthesia for Africa”. Philips het [...]
Dis duidelik dat jy uit jou nate bars van opgewondenheid. Jy maak hierdie jaar klaar met matriek dan gaan jy die studente-wêreld in. Dis ‘n begin vir ‘n nuwe hoofstuk in jou lewe. Ja, jy [...]
Ek het van vroeg af beplan om na skool verder te gaan studeer, in die begin van 2008 (my matriek jaar) het ek toe besef sonder ‘n beurs sal dit nie moontlik wees nie. Dus [...]