About Atterbury Trust

Ons gee om. By Atterbury word sukses nie net gemeet aan die groei van eiendomsbates en pragontwikkelings nie, maar ook aan die groei van Suid-Afrika se belangrikste hulpbron – sy mense. ’n Kerndeel van ons besigheidsfilosofie is om terug te ploeg in die gemeenskap deur geleenthede te skep.
20 Februarie 20, 2017

The Most Beautiful Love Songs (Corlea Botha en Jannie Moolman)

By |2017-02-20T14:57:04+02:0020 Februarie, 2017|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op The Most Beautiful Love Songs (Corlea Botha en Jannie Moolman)

4 Maart, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Klassieke styl, sjarme in oorvloed, ‘n tikkie humor, en hemelse stemme – so ken ons die gewilde Jannie en Corlea. Na die sukses van hulle eerste toer en [...]

20 Februarie 20, 2017

Ooms

By |2017-02-20T12:59:07+02:0020 Februarie, 2017|Kultuur, Kuns, Teater|Kommentare af op Ooms

25 Februarie, 15:00 - 16:30 25 Februarie, 20:00 - 21:30 26 Februarie, 17:00 - 18:30 R150 - R170 Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige Ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland. [...]

10 Februarie 10, 2017

An Evening of Romance with Touch of Class & Singsational

By |2017-02-10T15:32:04+02:0010 Februarie, 2017|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op An Evening of Romance with Touch of Class & Singsational

17 Februarie, 19:00 - 21:00 R200 Singsasioneel is ’n sanggroep wat bestaan uit 5 dames, wat ’n verskeidenheid van musiek sing van lig tot acapella tot rock. Elrika, Erica, Marissa, Barbara & Stephanie is almal ma’s [...]

Title

Go to Top