Die Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie vind jaarliks plaas by die Atterbury Teater. Hierdie kompetisie is eiesoortig aangesien slegs pianiste deelneem en dus die geleentheid kry om op ’n gelyke speelveld teen mekaar mee te ding. Daar is drie kategorieë waarin pianiste deelneem is 12 jaar en jonger, 15 jaar en jonger en 19 jaar en jonger.
Klavier Kompetisie nuus
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie
23 Oktober, 18:30 - 22:30 27 Oktober, 19:00 - 22:30 R100 - R140 (Toegang vir die openingseremonie en die aanvanklike [...]
Klaviervirtuoso raap die pryse op
Foto: Alexander Johnson (beoordelaar), Claudine van Breda, Swunhtat Oo (wenner), Nina Schumann (beoordelaar) en John Roos (beoordelaar) Die algehele wenner [...]
Jong pianiste kom wys hul klavier-spiere
Vanaf 17 tot 21 Oktober is dit weer tyd vir Suid-Afrika se top jong pianiste om hul talent by die [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2016
’n Groep van Suid-Afrika se mees belowende jong pianiste neem weer vanjaar deel aan die jaarlikse Atterbury Nasionale Klavierkompetisie, wat [...]
Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie
Vier-en-veertig jong deelnemers van regoor Suid-Afrika is tans gekies om in die vyfde Atterbury Nasionale Klavier Kompetisie deel te neem. [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2015
Die room van Suid-Afrika se jong pianiste gaan vanaf 12 – 16 Oktober weer in die Atterbury Teater in Pretoria [...]
Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014
Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie 2014 openingsaand op 13 Oktober was asemrowend. Die algehele wenner van 2013, Lezanti van Sittert, het Camille [...]
Atterbury nasionale klavierkompetisie
Die inskrywings het gesluit, die beoordelaars het die room van die melk afgeskep, en nou is dit tyd vir die [...]
Nasionale Klavierkompetisie
Die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie is van 14 tot 18 Oktober vir die derde keer in die Atterbury Teater aangebied en [...]