Rian met Rian
5 Augustus, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Eendag lank, lank gelede het Rian van Heerden elke jaar ’n hoogs kontroversiële eenman produksie na die planke toe gebring. En toe? Wel, toe gaan maak hy [...]
5 Augustus, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Eendag lank, lank gelede het Rian van Heerden elke jaar ’n hoogs kontroversiële eenman produksie na die planke toe gebring. En toe? Wel, toe gaan maak hy [...]
3 Augustus, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Gordel solank jou maag vas want jy kan ’n spier of twee beseer wanneer jy na Casper De Vries se nuutste vertoning Alive & Vrolik gaan kyk. [...]
2 Augustus, 20:00 - 22:30 R120 - R180 Na die uitstekende huldeblyk vertonings van Pink Floyd: Crazy Diamond en David’s Confession bied Mel Botes die volgende produksie. Sultans of Swing – a Tribute to Dire [...]