So praat ‘n wenner!
Die wenners in VivA en Atterbury Trust se skolekompetisie is omtrent ’n kreatiewe, uitgesproke jongklomp. Hier is wat hulle te sê het oor die kompetisie en die toekoms van Afrikaans. Werner Bronkhorst het ʼn R10 [...]
Die wenners in VivA en Atterbury Trust se skolekompetisie is omtrent ’n kreatiewe, uitgesproke jongklomp. Hier is wat hulle te sê het oor die kompetisie en die toekoms van Afrikaans. Werner Bronkhorst het ʼn R10 [...]
Die Chrysalis Kleuterskool gaan ‘n fondsinsamelingskonsert hou om fondse in te samel vir hul kleuterskoolkinders met spesiale behoeftes. Die konsert is in die vorm van ‘n “Spring Soirée”, wat ‘n hele sterbelaaide program van top [...]
Wees deel van dié rooitapyt-geleentheid wanneer die twee Sarie-kategoriewenners op 6 September aangekondig word. Ons onthul dan ook EKSKLUSIEF wie van dié twee op die voorblad van ons Oktober-uitgawe gaan wees. Optredes deur die sangers [...]
“Paquita” is ‘n Ballet in 2 bedrywe met 3 tonele wat deur die Carlanie Dansstudio- Lesta Erasmus opgevoer word. Die pragtige musiek is deur Edward-Marie-Ernest Delvedez en Ludwig Minkus gekomponeer met choreografie deur Lesta Erasmus [...]
Die “Blues Broers” is hier met hul “Skiffle Set” :“Skiffle” is musiek wat gespeel word op tradisionele instrumente soos bv ‘n “tea-chest bass” of ‘n blik wasplank. Die groep bestaan uit: Rob Nagel (Harmonica, baskitaar, [...]
Met die dat sommige mense deesdae betaal om na Dolla se praatjies te kom luister, kom sy met ‘n skok agter dat sy vir die eerste keer in haar lewe ’n belastingopgawe sal moet indien. [...]