Ooms
25 Februarie, 15:00 - 16:30 25 Februarie, 20:00 - 21:30 26 Februarie, 17:00 - 18:30 R150 - R170 Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige Ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland. [...]
25 Februarie, 15:00 - 16:30 25 Februarie, 20:00 - 21:30 26 Februarie, 17:00 - 18:30 R150 - R170 Tobie Cronjé en Gerben Kamper is twee knorrige Ooms wat tot hul spyt saam in ’n ouetehuis beland. [...]
23 Februarie, 20:00 - 23:00 R120 - R150 “Tips and friends” komedie aand is ’n komiese vertoning wat plaasvind teen ’n vinnige tempo en word aangebied deur Pretoria se snaakste man “Tips” oftewel beter bekend as [...]
17 Februarie, 19:00 - 21:00 R200 Singsasioneel is ’n sanggroep wat bestaan uit 5 dames, wat ’n verskeidenheid van musiek sing van lig tot acapella tot rock. Elrika, Erica, Marissa, Barbara & Stephanie is almal ma’s [...]
Soos die brandslaners in die Kaap verwoed baklei teen een veldbrand na die ander, fokus Herman Toerien in sy gewilde rubriek op Maroela Media op hierdie brandende onderwerp. Oom Herrie het pas ’n plot ’n [...]
“Is daar iets soos ’n eerlike politikus?” vra Suné van Heerden haarself af terwyl sy Helen Zille se outobiografie lees ter voorbereiding vir ’n onderhoud met die voormalige DA leier vir Maroela Media se webwerf. [...]
13 Februarie, 20:00 - 21:30 14 Februarie, 20:00 - 21:30 R150 - R170 Om 15 jaar in die musiekwêreld te oorleef is ’n hoogtepunt op sy eie en hy vier dit met ’n splinternuwe produksie en ’n [...]
11 Februarie, 20:00 - 21:00 R140 - R160 Pierre som sy solostuk op: “ ’n Ge-oliede ou akteur loop op die verhoog en begin speel aan die openingstoneel van die klug wat hy en ander akteurs [...]
Met Brexit en Donald Trump se verkiesing tot Amerika se president, is ‘n nuwe wêreldorde ingely. So het Marine le Pen, moontlik Frankryk se volgende president, onlangs in Duitsland tydens ’n beraad van partye wat [...]
“Afrikaans dans op die note en lirieke van die FAK-Sangbundel. Om die FAK-Sangbundel met ’n splinternuwe baadjie uit te gee, getuig iets van die lewenskragtigheid van Afrikaans, veral in ’n tyd waar ons taal op [...]
24 Januarie, 20:00 - 22:00 25 Januarie, 20:00 - 22:00 26 Januarie, 20:00 - 22:00 27 Januarie, 20:00 - 22:00 28 Januarie, 15:00 - 17:00 28 Januarie, 20:00 - 22:00 29 Januarie, 15:00 - 17:00 R160 - R180 Dis die oggend van Judy [...]