Nobelpryswenner steun veldtog teen nuwe taalbeleid
Die Nobelpryswenner JM Coetzee en die bekende Britse oud-diplomaat lord Robin Renwick, het onlangs hul steun verleen aan die Gelyke Kanse-veldtog om Afrikaans se gelyke status met Engels as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch te [...]