Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
28 Oktober, 9:30 - 12:30 R30 - R60 Die VVOS, Plus50 en GrysKrag bied met trots die Finbond Mutual Bank [...]
23 Oktober, 18:30 - 22:30 27 Oktober, 19:00 - 22:30 R100 - R140 (Toegang vir die openingseremonie en die aanvanklike [...]
20 Oktober, 19:00 - 21:00 21 Oktober, 10:00 - 12:00 21 Oktober, 14:30 - 16:30 R120 Pardoemsie is ’n jong [...]
13 Oktober, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Joseph Clark het internasionaal groot roem verwerf vir sy manjifieke vertolkings van [...]
2 Oktober, 20:00 - 22:00 R120 - R150 Dubbele Platinum verkoper, Manie Jackson, nou beskikbaar landwyd, vir konserte met van [...]
1 Oktober, 17:00 - 19:00 R150 Ses Snare speel op 1 Oktober die eerste keer vanjaar by die Atterbury Teater, [...]
28 September, 20:00 - 21:30 R170 Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van [...]
27 September, 19:00 - 21:00 R175 Ons hou konsert op 27 September om fondse vir die Triomfkliniek in te samel. [...]
24 September, 20:00 - 21:30 R175 Akustika vier Erfenisdag saam met JNDR en Leon Gropp in "Erfe-niche". 'n Program vol [...]
23 September, 19:00 - 21:00 R200 - R250 Die beloof om ’n skitteraand te wees! Met dertien witwarm manne, ’n [...]
19 September, 18:00 - 20:00 20 September, 18:00 - 20:00 21 September, 18:00 - 20:00 R90 - R110 Die MenloShow [...]
17 September, 17:00 - 19:00 R190 - R230 Die Acustica Symphonic Wind Orchestra gaan ’n fantastiese seleksie van die mees onvergeetlike film [...]