Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
29 April 2018, 18:00 - 20:30 Gratis Johandre Potgieter is deur God as 'n Evangelis geroep en reis nou grootliks [...]
Die Nasionale Teaterinisiatief (NATi) is die medeborg van die treffer-drama Monsieur Ibrahim en die Blomme van die Koran wat eersdaags [...]
21 April 2018, 20:00 - 21:30 22 April 2018, 17:00 - 18:30 R140 - R160 Dawid Minnaar vertolk al die [...]
19 April 2018, 20:00 - 22:00 R150 - R180 Bottomless Coffee Band stel hulle nuwe album bekend! Met ’n verskeidenheid [...]
Met sy sentrale posisie in Lynnwood Bridge is Atterbury Teater nie net geliefd onder Pretoria se teatergangers nie; dit is [...]
14 April 2018, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Na 20 jaar wat Arno uitsluitlik in Engels optree, het hy sy [...]
7 April 2018, 19:00 - 22:00 R180 - R250 As gevolg van die agteruitgaan van die ekonomie en die staat se [...]
7 April 2018, 10:00 - 13:00 R80 ʼn Reuse storm het die land van Kammalielie getref. Was dit dalk Bambino, [...]
6 April 2018, 20:00 - 23:00 R200 - R290 Xolani Sithole is ’n Suid Afrikaanse kunstenaar wat reeds met toekennings bekroon [...]
5 April 2018, 19:00 - 22:00 R250 - R350 Hierdie twee kunstenaars is een van die mees geliefde sangpare wat [...]
3 April 2018, 10:00 - 11:00 3 April 2018, 14:00 - 15:00 R100 Rapunzel is ’n moderne Pantomime wat op [...]
31 Maart 2018, 18:00 - 23:00 R150 - R350 Justice Sunduza gaan na jare in die musiekindustrie sy eerste lewendige [...]