Die moderne Fairtree Atterbury Teater het gestalte gegee aan Atterbury Trust se toewyding tot die bevordering van die uitvoerende kunste en die ontwikkeling van talent; en het ’n trekpleister van formaat geword in Lynnwood Bridge. Dit bied vir kunstenaars in Gauteng ’n topklas lokaal vir musiek, drama en ’n verskeidenheid uitvoerende kunste, en word wyd beskou as een van die beste konsert-teaters in die land. Benewens produksies is dit is ook ’n gewilde plek vir konferensies en korporatiewe funksies en is feitlik elke dag van die jaar bespreek.
Die Fairtree Atterbury Teater is 13 jaar oud en daar is reeds meer as 3 000 geleenthede by hierdie gesogte venue aangebied.
Kantoorure
Maandag tot Vrydag 9:00-17:00 en Saterdag 9:00-13:00
Sondae en openbare vakansiedae: GESLUIT
Kontakbesonderhede
Tel: 012 942 5951
E-pos: [email protected]
Web: www.atterburyteater.co.za
Adres: Daventrystraat 4, Lynnwood Bridge Sentrum, Lynnwood Manor, Pretoria
Fairtree Atterbury Teater nuus
2 Julie 2018, 19:00 - 20:30 R200 Moeg vir dieselfde ou verbeeldinglose kos? Nie meer lus om ure agter die [...]
24 Junie 2018, 16:00 - 21:00 R150 - R250 Die Nzinis Creations bied op 24 Junie aan “The Rivival Encounter [...]
20 Junie 2018, 20:00 - 21:30 21 Junie 2018, 20:00 - 21:30 R120 - R130 Schalk Bezuidenhout, die krulkopkomediant met [...]
17 Junie 2018, 16:00 - 17:30 R150 - R170 Die legend,Manuel Escorcia en die buitengewoon talentvolle Zita Pretorius, twee hoogs [...]
16 Junie 2018, 18:30 - 20:30 R120 Daar is ’n tyd vir elke seisoen, ’n tyd vir elke doel onder [...]
14 Junie 2018, 20:00 - 21:30 15 Junie 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R250 Coenie de Villiers is terug [...]
3 Junie 2018, 17:00 - 18:30 R180 - R200 “Amanda Strydom - Stadig oor die klippers” het by vanjaar se [...]
31 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 - R220 Afrikaanse ikoon, besigheidsman, fenomenale musikant en liedjieskrywer, noem hom wat jy [...]
29 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R160 - R180 Mathys sing van sy nuwe liedjies. Mathys sing van sy gunstelinge. [...]
27 Mei 2018, 17:00 - 18:30 R160 - R180 Musieklegende Karin Hougaard bly al sedert 2008 in die Verenigde State. [...]
25 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R140 - R160 Met Steffie le Roux se warm persoonlikheid en lekkerte oor die [...]
21 Mei 2018, 20:00 - 21:30 R200 Almal ken Kurt se dans musiek, en meeste mense het al die dansvloer [...]