Ons is net so sterk soos ons netwerke en Atterbury Trust is behoorlik geseënd om ’n wonderlike groep weldoeners onder ons vriende te reken. Dit is ons voorreg om ook namens hierdie individue en organisasies wat vir hul medemens omgee, ’n hand te kan uitsteek na diegene wat minder tot hulle beskikking het, om drome waar te maak en toekomsgeleenthede te skep. Ons is ontsettend dankbaar vir ons borge – ons kan dit nie sonder julle doen nie. Zuid-Afrikaans hospitaal.
2017 Hoofborge
Attacq, Jean Engelbrecht, Markus Jooste, Neno, Nellie en Nelrie Haasbroek, Jannie Moolman, PwC, AD Smit, Paul Labuschagne, Danie van der Merwe, Con Folkes, Jannie Mouton, Ronel van Coller, Nico van der Merwe, Andre Markgraaff, Stephan Potgieter, Sollie Potgieter, Louis Norval en Mareli Vorster.
Ondersteunernuus
‘Voed die stroom van die lewe’
‘Voed die stroom van die lewe, nie jou eie dam nie…’ Atterbury-medestigter, filantroop en die vader van Moedertaal Ontwikkeling Inisiatief [...]
Dankie aan die vriende van Versnit
’n Versnit van die beste wyn, keurig gemeng met musiek van formaat en alles saamgebind met die krag van [...]
Help jou besigheid met nasiebou?
Atterbury Trust is ’n groot voorstaander van die bemagtiging van die private sektor om self in te spring en reg [...]
’n Veilige hawe vir tieners in nood
Die spreekwoord sê, “It takes a village to raise a child.” So skryf Adéle Changuion op Maroela Media se webwerf [...]
Hanna Charity Massa sopkombuis
Hanna Charity hou elke week in spesifieke behoeftige areas sopkombuise. Mense maak dan beurte om kos te kom haal want [...]
Spesiale liefdadigheidskonsert
Mathys Roets, Matthys Maree en Liesl du Toit bied graag 'n spesiale liefdadigheidskonsert in die Atterburyteater aan op 9 Junie [...]
Kom ons beplan die volgende reis…
Almal maak in Januarie planne, of dit nou die besige bestuurders by Atterbury of die nimlike Nataniel is… Nataniel Waar [...]
Flink begin vir die nuwe jaar
Verlang jy ’n nog bietjie na die vakansie? Kry inspirasie vir die die nuwe jaar: ons hoor by Atterbury se [...]
Garden Route Mall Mandeladag 2014
deur Rion Olivier, sentrumbestuurder Garden Route Mall “Ons kinders is ons grootste skat. Hulle is ons toekoms. Dié wat hulle [...]
Eskort help uit
Die MD van Eskort het Versnit bygewoon en hulp aan die Trust aangebied. Die hulp was in die vorm van [...]