Triomf, ’n kliniek wat groei en groei
Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. Waar daar ’n kwaal is, is daar ’n oplossing. Danksy die goedgunstigheid van die groeiende span deelnemende dokters en medewerkers wat vrywillig betrokke is by die [...]
Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. Waar daar ’n kwaal is, is daar ’n oplossing. Danksy die goedgunstigheid van die groeiende span deelnemende dokters en medewerkers wat vrywillig betrokke is by die [...]
Waar was jy voordat jy onlangs by Triomf Kliniek begin werk het? Ek het gewerk by Intercare Parkview Lifestyle sentrum in Moreletapark. Wat geniet jy die meeste van jou werk by die Kliniek? Die kliniek [...]
“Ek het nog nooit ’n vier-maande-oue baba die 100 meter sien hardloop nie, maar hierdie een – Triomf – staan al stewig en gaan nog rekords in-oes.” So beskryf 70-jarige Frik du Buisson van Pretoria [...]
1. Hoe het jy betrokke geraak by die Atterbury Trust? Ek is deel van 'n pro-bono groep – Triomf – wat ‘n mediese kliniek vir behoeftiges op die been gebring het, met die hulp van [...]
Sommer net ‘n vinnige briefie met ‘n bietjie terugvoer en ‘n reuse dankie aan Jula van Triomf Kliniek en ons vriende van Specsavers, Annette, Cecile en Herman, wie Vrydag op Wêreld Sig Dag die gemeenskap van Pretoria Wes [...]
Dit is ‘n maand sedert die Triomfkliniek sy deure vir Pretoria-Wes se behoeftiges oopgemaak het, en Atterbury Trust is geweldig trots om te sien hoe hierdie baken van hoop sy voete vind in die landskap. [...]
Die lente is hier en soos die sonlig skerper raak na somer toe, moet ons bewus wees van die gevare van velkanker. Lentedag, 1 September is die eerste nasionale velkankerdag in Suid-Afrika en ook by [...]
Ons nooi u hartlik uit na die Triomfkliniek se bekendstellingsaand in die Atterbury Teater op 7 Augustus 2014 om 17h30 vir 18h00 tot 20h00. Ons gaskunstenaar is Jak de Priester. [gdlr_button href="mailto:[email protected]?subject=Triomfkliniek bekendstellingsaand RSVP" [...]
Die Triomfkliniek, breinkind van ’n groep groothartige medici van Pretoria, word vandeesmaand met die hulp van die Atterbury Trust uiteindelik ’n werklikheid. Van nou af het Pretoria-Wes se behoeftiges makliker toegang tot gesondheidsorg, vertel Zahn [...]
eNCA eNUUS wys opening van Triomfkliniek Gehalte mediese sorg is nie geredelik vir almal beskore nie, en daarom het Atterbury besluit om by te dra om dit vir almal toeganklik te maak. Triomfkliniek is op Woensdag, [...]