4 Augustus 4, 2015

Footloose

By |2015-08-04T10:14:55+02:004 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Footloose

In Augustus 2015 spog Hoërskool Garsfontein met hul sewende agtereenvolgende musiekblyspel.  Talle van die talentvolle leerders wat betrokke was by die produksies het na skool ‘n loopbaan begin bou in die uitvoerende kunste en hierdie [...]

4 Augustus 4, 2015

Chris Chameleon Drie Vriende

By |2015-08-04T10:11:43+02:004 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Chris Chameleon Drie Vriende

Met ‘Drie Vriende’ kry gehore ‘n besondere kykie na die wye verskeidenheid gedaantes van Chris Chameleon, Suid-Afrika se geliefde verkleurmannetjie. Buiten sy eie, buitengewone aanbieding van musiek en fassinerende verhale, verskyn die vlamwarm jong digter [...]

22 Julie 22, 2015

Dan Patlansky Live

By |2015-07-22T09:45:03+02:0022 Julie, 2015|Teater|Kommentare af op Dan Patlansky Live

Never far from likeminded genius, guitarist, singer/songwriter , DAN PATLANSKY sidles into his second successive decade as one of the world’s finest blues-based storytellers of his generation. His latest album “Dear Silence Thieves” was nominated [...]

14 Julie 14, 2015

Piet Botha: The Big 60

By |2015-07-14T09:52:30+02:0014 Julie, 2015|Teater|Kommentare af op Piet Botha: The Big 60

Suid-Afrikaanse musieklegende Piet Botha gaan op 20 Julie sy sestigste verjaarsdag in styl vier met ‘n spesiale konsert by die Atterbury Teater. Hy sal bygestaan word deur ‘n groep van sy vriende en mede-musikante soos [...]

7 Julie 7, 2015

“Celebrating Life Comedy Night” met Mathys Roets & CH2

By |2015-07-08T09:36:46+02:007 Julie, 2015|Kultuur, Teater|Kommentare af op “Celebrating Life Comedy Night” met Mathys Roets & CH2

Vanaand by die Atterbury Teater kan jy op 'n positiewe manier meer kom leer oor 'n onderwerp wat baie van ons lewens raak, naamlik kanker. Meer Suid-Afrikaners as ooit tevore sneuwel op die kankerslagveld, maar [...]

Go to Top