3 November 3, 2015

Radio Kalahari Orkes

By |2015-11-03T10:22:03+02:003 November, 2015|Teater|Kommentare af op Radio Kalahari Orkes

Direk uit Slangfontein: Die talentvolle Ian Roberts met sy Radio Kalahari Orkes bring ‘n mengelmoes van Rock& Roll, Ghoema, Latyns, Jazz en Afrikana wat harder skop as Mampoer jong! Met hul onbeheerstelike toonklap musiek wat [...]

3 November 3, 2015

Tribute to AC/DC

By |2015-11-03T10:12:41+02:003 November, 2015|Teater|Kommentare af op Tribute to AC/DC

Vir dié wat Rock Die allernuutste huldeblyk aan die Australiese harde rockmusiekgroep AC/DC! In 1973 deur die broers Malcolm en Angus Young gestig, word AC/DC as die baanbrekers van heavy metal beskou. Hierdie nuwe opwindende [...]

9 Oktober 9, 2015

DOUVOORDAG in Konsert

By |2015-10-09T09:52:52+02:009 Oktober, 2015|Teater|Kommentare af op DOUVOORDAG in Konsert

DOUVOORDAG stel vir die eerste keer hul outentieke klank met hierdie unieke vertoning aan die Atterbury teater bekend. Die man-en-vrou duo, Jattie en Ilse de Beer, bring met díe nuwe Afrikaanse musiekgroep jare se afsonderlike [...]

9 Oktober 9, 2015

Suzelle DIY Die Boek

By |2015-10-09T09:39:47+02:009 Oktober, 2015|Teater|Kommentare af op Suzelle DIY Die Boek

SuzelleDIY het Suid-Afrika soos ’n tornado getref. Dié internetpersona se video’s op YouTube het soos ’n veldbrand versprei en word gereeld deur meer as 100 000 mense gekyk. SuzelleDIY: Die boek gee ’n humoristiese kykie [...]

25 Augustus 25, 2015

Spring Soirée

By |2015-08-25T10:27:10+02:0025 Augustus, 2015|Teater|Kommentare af op Spring Soirée

Die Chrysalis Kleuterskool gaan ‘n fondsinsamelingskonsert hou om fondse in te samel vir hul kleuterskoolkinders met spesiale behoeftes. Die konsert is in die vorm van ‘n “Spring Soirée”, wat ‘n hele sterbelaaide program van top [...]

Go to Top