18 Julie 18, 2016

Irish Wildfire – Gary Moore at his best!

By |2016-07-18T11:28:24+02:0018 Julie, 2016|Kultuur, Musiek, Teater|Kommentare af op Irish Wildfire – Gary Moore at his best!

27 Julie, 20:00 - 21:40  R160 - R200 Die veelbekroonde sanger en liedjieskrywer, Mel Botes, het gehore oor die laaste paar jaar met sy sensasionele, multi-dimensionele huldeblykvertonings van Dire Straits en Pink Floyd (Crazy Diamond) bekoor. Sy [...]

18 Julie 18, 2016

Rapport Regstreeks

By |2016-07-18T11:12:13+02:0018 Julie, 2016|Teater|Kommentare af op Rapport Regstreeks

23 Julie, 8:30 - 14:00  R375 Die toekoms is vol onsekerhede. Maar daar is baie wat jy kan doen om jou en jou gesin se welskap van kenners soos Dawie Roodt, Moeletsi Mbeki en Nico van Gijsen [...]

5 Julie 5, 2016

Thumbelina

By |2016-07-05T10:41:22+02:005 Julie, 2016|Kultuur, Teater|Kommentare af op Thumbelina

16 Julie, 19:30 - 21:15  20 Julie, 15:00 - 16:45  21 Julie, 19:00 - 20:45  22 Julie, 10:00 - 11:45  R120 O.A.K. Youth Theatre bied aan: THUMBELINA Hierdie winter sal O.A.K. Youth Theatre weereens die beste talent van ons land se jeug [...]

29 Junie 29, 2016

Francois van Coke

By |2016-06-29T16:54:17+02:0029 Junie, 2016|Musiek, Teater|Kommentare af op Francois van Coke

10 Julie, 18:00 - 19:30  R150 Francois van Coke het bekendheid verwerf as die hoofsanger van die gevierde rock groepe, Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel, en is een van Suid-Afrika se mees legendariese kunstenaars. Hy het vir [...]

Go to Top