Borg ’n student en verander ’n lewe
Nog ’n akademiese jaar het pas begin, en vir die bykans 240 studente onder Atterbury se vlerk vanjaar, is die hulp en bystand wat hulle deur middel van die beursprogram kry die verskil tussen ’n [...]
Nog ’n akademiese jaar het pas begin, en vir die bykans 240 studente onder Atterbury se vlerk vanjaar, is die hulp en bystand wat hulle deur middel van die beursprogram kry die verskil tussen ’n [...]
Beurs-keurtyd is een van die inspirerendste, maar ook van die mees emosionele tye by Atterbury Trust elke jaar, wanneer net meer as ‘n honderd hoopvolle studente, elk met sy of haar unieke roerende storie, in [...]
Ken jy ’n slimkop wat graag verder wil studeer, maar wie se familie nie die finansiële vermoë het om studiefooie te bekosting nie? Atterbury Trust ken jaarliks ongeveer 60 beurse toe aan behoeftige uitblinkers wat [...]
Gebore en getoë Overberger Liné Els is as tweedejaar onderwysstudent by Maties een van die akademiese uitblinkers in haar jaargroep, en sy is boonop ‘n sternaelloper in die universiteit se atletiekspan. Net soos ons van [...]
Die oorhandiging van die Teresa Lister-toekenning is altyd ‘n geleentheid waarna Atterbury uitsien, en vanjaar was dit ‘n besondere plesier om hierdie trofee te oorhandig aan Tshephisho Somo van Potgietersrus. Die toekenning is vanjaar in [...]
Die Atterbury beursprogram is nie net vir skoolverlaters nie. Ons gesels met twee jong uitblinkers wat vanjaar eers by ons aangesluit het nadat hulle vir ‘n paar jaar self die mas moes opkom. Pretorianer Carli [...]
’n Nuwe akademiese jaar beteken 65 nuwe Atterbury Trust beursstudente tree aan vir registrasie, en in party gevalle sommer twee boeties uit dieselfde familie! Ruan Haasbroek het pas as eerstejaartjie begin by Noordwes-Universiteit, waar sy [...]
Atterbury Trust se studiebeurse is gemik op tersiëre opvoeding van jong uitblinkers wat finansiële hulp nodig het, maar van tyd tot tyd kom ’n spesiale geval van iemand wat nog op skool is onder ons [...]
Atterbury Trust se beursspan het pas al die onderhoude vir die 2016 beurse afgehandel. Ons hoor by Zahn Hulme hoe dit verloop het. Hoeveel beurse kan julle volgende jaar toestaan? Daar is 65 nuwes. Op [...]
Al Atterbury se beursstudente word met die hand uitgesoek, so ons weet hulle is klaar uitblinkers, maar dis genoeg om die hart te laat huppel as ander organisasies hulle uitsonder! Vyf van ons beursstudente is [...]