27 Oktober 27, 2016

Klaviervirtuoso raap die pryse op

By |2018-05-18T12:16:25+02:0027 Oktober, 2016|Klavier kompetisie, Kultuur, Musiek, Nuus, Skole|Kommentare af op Klaviervirtuoso raap die pryse op

Foto: Alexander Johnson (beoordelaar), Claudine van Breda, Swunhtat Oo (wenner), Nina Schumann (beoordelaar) en John Roos (beoordelaar) Die algehele wenner van vanjaar se Atterbury Nasionale Klavierkompetisie is ’n onpretensieuse, plat-op-die-aarde 17-jarige van Harrismith, met ’n [...]

29 September 29, 2016

Soveel oop hande vir Triomf Kliniek…. Maar ons benodig nog meer!

By |2016-09-29T12:38:23+02:0029 September, 2016|Nuus, Triomf Kliniek|Kommentare af op Soveel oop hande vir Triomf Kliniek…. Maar ons benodig nog meer!

Sedert die SA Vrouefederasie hulle harte oopgemaak het en nog ‘n deel van SAVF Margaretha Ackermann tehuis aan Triomf Kliniek beskikbaar gestel het, is daar omtrent planne gemaak en begin werskaf om die kliniek uit [...]

23 September 23, 2016

Saadjies

By |2016-09-23T09:14:34+02:0023 September, 2016|Nuus|Kommentare af op Saadjies

Cool Capital, Pretoria’s own bi-annual guerrilla art and design festival, intends to promote the city as the sculpture capital of South Africa. Pretoria has a rich history of public sculpture as many prominent South African [...]

4 Februarie 4, 2016

Atterbury-filantroop skryf unieke sakehandboek

By |2016-02-05T15:40:57+02:004 Februarie, 2016|Nuus|Kommentare af op Atterbury-filantroop skryf unieke sakehandboek

Atterbury se medestigter, Francois van Niekerk, is ’n gevierde filantroop wat net duskant 70% van sy maatskappy, die Mertech Group, se aandeelhouding vir liefdadigheid en Koninkryksuitbreiding aanwend – deur ’n onafhanklike trust, die Mergon Foundation. [...]

Go to Top