That Old Bat Magic
28 May, 20:00 - 22:00 R140 - R160 So, jy't gedink The Bats is 100% Suid-Afrikaans? Wel, jy't nog niks gesien nie, baby, of liewer.... "Vat a kort draai links China toe, die toppies is nou in [...]
28 May, 20:00 - 22:00 R140 - R160 So, jy't gedink The Bats is 100% Suid-Afrikaans? Wel, jy't nog niks gesien nie, baby, of liewer.... "Vat a kort draai links China toe, die toppies is nou in [...]
27 May, 20:00 - 22:00 R180 “Exclusive Diaries” is ’n vermaaklikheids-ervaring wat musiek en ander kunsvorms op een plek kombineer. Selaelo Selota het met die idee vorendag gekom om interaksie met ander kunstenaars in musiek en ander [...]
25 May, 20:00 - 21:40 R160 - R200 “Mel Botes & Friends” sal ’n spesiale feesviering wees wanneer Mel sy 50ste verjaarsdag met sy “Riders”-vriende Robin Auld, Mauritz Lotz & Valiant Swart vier. Mel het al na [...]
20 May, 20:00 - 21:30 R140 Na 10 jaar in die vermaakbedryf nog steeds daardie een vertoning wat jy nie mag misloop nie... Navi Redd is Hanno, Killer, Schalk, Hennie en Sparky. Ouer, gryser, wyser, beter... Die [...]
14 May, 20:00 - 21:30 15 May, 16:00 - 17:30 R200 In Mei 2016 is die hoogs gewilde Atterbury Teater in Pretoria vyf jaar oud en die amptelike viering van een van die gunsteling ‘tuistes’ van Suid-Afrikaanse [...]
12 May, 20:00 - 21:20 13 May, 20:00 - 21:20 R180 - R220 Die sjarme van daai ou Countryliedjies wat deur ons koppe bly draal, ontwyk niemand nie. Vir sy CD en toer IF YOU COULD READ MY [...]
3 May, 12:00 - 13:30 en 19:30 - 21:00 R50 - R120 The Young Ambassadors het in 1970 hul wêreldwye debuut by die Osaka World Expo gemaak en het sedertdien gehore regoor die wêreld vermaak. Hierdie jaar [...]
7 May, 20:00 - 21:30 R130 - R210 Bederf vir Ma hierdie jaar met die uitsonderlike klavierspeler Charl du Plessis LIVE by die Atterbury Teater! BOOGIE WOOGIE BIG BAND is die nuwe produksie deur die Steinway-kunstenaar wat [...]
6 May, 20:00 - 21:10 R140 - R160 Kort op die hakke van die wegholsukses van haar kabaret, “ Die hele boksemdaais”,wenner van vanjaar se Fiësta toekenning vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie, bring Amanda Strydom [...]
26 April, 20:00 - 21:10 R150 Albert Frost se eerste vollengte studio album “The Wake Up” sal op 26 April by die Atterbury Teater vrygestel word. Die trio vertoon ook die talente van die baskitaarspeler Schalk [...]