Memories of Broadway
9 Februarie, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Die samevoeging van Tobi en Corlea op een verhoog beloof om ’n musikale ontploffing te wees wat gehore sal laat vra na meer. Benewens hul uitsondelike musiek sal [...]
9 Februarie, 20:00 - 22:00 R180 - R200 Die samevoeging van Tobi en Corlea op een verhoog beloof om ’n musikale ontploffing te wees wat gehore sal laat vra na meer. Benewens hul uitsondelike musiek sal [...]
22 Januarie, 16:00 - 17:15 R140 - R160 Lucas se kunsskatkis – bied ’n opwindende palet van verhale, ideale, wysheid en drome. Soos sy tekste is die musiek ook ryk geskakeer en bied vryheid om met stem [...]
Die sesde jaarlikse Afrikaans is Groot konsertreeks het pas weer die balke gelig by Moreletapark Ouditorium met agt massiewe konserte oor ’n tydperk van drie weke. Ons het agter die skerms gaan loer saam met [...]
28 November, 20:00 - 21:30 R180 - R200 Nataniël se onwrikbare geloof in feesvier kry gestalte in sy nuutste vertoning, HOW TO BREAK A BONE. Nataniël glo dat gereelde feestelikhede nie net broodnodig is vir [...]
25 November, 20:00 - 21:45 R160 Kom en geniet die krag van Suid Afrika se musiek. Die aand kom verskillende agtergronde bymekaar om te speel soos nog nooit tevore nie. Pops Mohamed, Coenie de Villiers, [...]
26 November, 20:00 - 22:00 R160 - R180 Bel Canto Ensemble en Mimi Coertse kom saam vir ’n immergewilde Kerskonsert. Die program is saamgestel om aan die smaak van die hele gesin. Gaste kan verwag om betower [...]
23 November, 20:00 - 22:00 R140 - R200 “4 Shows in 1” Featuring Mel Botes Band & Marcato (Ben van Zyl, Pieter Smit, Euan Nel, Charles Geer & Jerry Spangenberg) - 12 TOP SA musikante saam [...]
22 November, 19:00 - 21:00 R150 Spesiaal hier vir net EEN aand: Bouwer Bosch en Niel Somers. Bouwer Bosch sal sing wat hy nie kan sé nie en Niel Somers bring sy SAMA-genomineerde album saam. Atterburyteater
18 November, 20:00 - 21:30 R120 - R150 Die kombinasie van die twee sangers is uniek en uiters vermaaklik vir die hele gesin. Liedjies wat hulle op hulle unieke manier vertolk sluit in Voshaarnooi, O [...]
17 November, 19:00 - 20:30 R150 Kom geniet die betowerende stemtalente van Endija en The Croons. Endija Aleksandra, oorspronklik van Letland, het vir haarself naam gemaak in die ligte operawêreld. The Croons is ’n skitterende [...]